144 Eden on the Bay
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eenheid 144, Eden on the Bay, Hoek van Sir David Baird- en Otto du Plessis-rylaan, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
144 Eden on the Bay is 'n luukse tweeslaapkamer-strandfrontwoonstel in Big Bay, een van die bekendste vakansiebestemmings in Kaapstad.
Dié woonstel is op die eerste verdieping en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n stort. Die kombuis is volledig toegerus. Die sitkamer het 'n TV met Netflix en die privaat balkon het gasbraaigeriewe en 'n sitarea.
Gaste het toegang tot gratis WiFi, Netflix en 'n toegewese parkeerplek.
Daar is vlieërbranderywinkels, plaaslike kafees, restaurante, kroeë en 'n florerende lewe binne enkele minute van die woonstel.
Slaapplek
’n Bespreking by 144 Eden on the Bay sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Tyroan Geverifieer
Eiendomme 51
Resensies 96
Jaar gelys 5
Ligging
- Eenheid 144, Eden on the Bay, Hoek van Sir David Baird- en Otto du Plessis-rylaan, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink 144 Eden on the Bay het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Big Bay Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eenheid 144, Eden on the Bay, Hoek van Sir David Baird- en Otto du Plessis-rylaan, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom