Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

14@Blue Horizon

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 4 resensies vir 14@Blue Horizon
Netheid
4.8/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Barry H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Barry H
Gesin met tieners

It was a comfortable stay.

Free WiFi was not as advertised, and neither was the satellite TV. The WiFi issue was brought to the owner's attention, and nothing was done. The internet stopped working 3 days into our stay, and the satellite TV had selected channels only after the 3rd day. We booked from the 1st - 10th of January.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Firdouz W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Firdouz W
Gesin met tieners

Wonderlik.

Het 'n wonderlike verblyf gehad, baie rustig en veilig. Die plek was baie mooi, sal dit beslis by familie aanmeld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

14@Blue Horizon se terugvoer

Hi Firdouz

Baie dankie vir die resensie. Ons is bly jul het dit geniet. Hoop om jul gou weer te sien.

Groete
Leon

14@Blue Horizon
Alta L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alta L
Gesin met tieners

Fantastiese seewoonstel, uitstekend toegerus, van die hoë kwaliteit linne, breekware, elektroniese toestelle ens. Ongelooflike see-uitsig. Vriendelikste en behulpsaamste gasvrou.

My enigste negatiewe kommentaar: A.g.v. die ligging so naby aan Dolphin Beach se kuierplekke, kan die geraas tot in die oggendure sekere gaste pla. So gestel, beteken dit dat hierdie woonstelblok fantasties is vir matriekvakansies, waar tieners in hul eie woonstel kan bly, en ouerpare ook, om 'n ogie te hou. Die beste voordeel is dat die tieners nêrens heen hoef te bestuur nie. Uitstekende waarde vir geld, op 'n fantastiese ligging in pragtige Jeffreysbaai!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

14@Blue Horizon se terugvoer

Hi Alta
Dankie vir die goeie terugvoer. Ek is bly jul het dit geniet.
Groete
Leon

14@Blue Horizon
Bertus A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vreeslik lekker gebly.

Verblyf is baie sentraal geleë en loopafstand van hoofstrand af. Die woonstel het alles wat mens benodig vir 2 mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

14@Blue Horizon se terugvoer

Hi Bertus, baie dankie. Bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle gou weer. Groete. Leon

14@Blue Horizon
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Diazweg 31, Ferreira Town, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0bdd1f77363add4df6793a301e2c68d0c9a36a0553a96bc62be71775ee9eaea6b0293f149766d8db0fc211451f344e2b0a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 31 Diaz Road Ferreira Town 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0515724 24.924003
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem