Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

15 De Smit

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Smitstraat 15, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 600 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

15 De Smit is in die modieuse dorpie, De Waterkant, geleë. Dit bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n moderne en gerestoureerde huis. Die lieflike uitsigte oor die V&A Waterfront en Tafelberg kan vanaf die eenheid se privaat dek met 'n Jacuzzi op die dak aanskou word. Die huis is ideaal geleë om Kaapstad en verskeie besienswaardighede te verken.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 'n volledig toegeruste kombuis en sitkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer, en die tweede- en derde slaapkamers het koningingrootte-beddens en en suite-badkamers. Die sitkamer is ingerig met 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook WiFi, lugversorging en verhitting in die huis. Verder het die huis 'n dek op die dak met braaigeriewe, 'n buitetafel en -stoele en die Jacuzzi. Skoonmaakdienste is beskikbaar.

Die modieuse De Waterkant met sy boomryke strate en elegant gerestoureerde kothuise is lekker stil. Daar heers 'n dorpie-atmosfeer wat 'n tikkie van die ou Kaapse leefstyl oproep. Die huis is veilig met 24 uur-sekuriteit en is gerieflik geleë na aan unieke winkels, restaurante, klubs en kroeë.

Slaapplek

’n Bespreking by 15 De Smit sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Italiaans

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • De Smitstraat 15, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Smitstraat 15, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQzYTcxMzNhLWFhYjItNGFlNy05OTZkLWVkNTYwN2FiMzg2OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag (plek vir 6) 15 De Smit Street De Waterkant 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.914739918694 18.415887504816