6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 66 Lagoon Drive, Glitter Bay, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
15 Glitter Bay is 'n selfsorgvakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Umhlanga. Die woonstel is ideaal vir 'n kuswegbreek, want dit spog met 'n asemrowende see-uitsig en die kompleks het 'n swembad.
Die woonstel het lugversorging, bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede aparte badkamer het 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. 'n Wasmasjien en 'n tuimeldroër is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die skuifdeure bied toegang tot 'n onderdakbalkon met 'n etenstafel en 'n uitsig oor die see. Die kompleks is reg op die strand geleë en ideaal vir 'n vakansie by die see.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Martin Geverifieer
Eiendomme 75
Resensies 251
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 66 Lagoon Drive, Glitter Bay, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 15 Glitter Bay het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
66 Lagoon Drive, Glitter Bay, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang