Beskrywing
Eenheid 1 is 'n selfsorgwoonstel wat tot 2 persone kan akkommodeer. Dit het ook 'n aparte, privaat ingang. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, kaste en 'n spieël, terwyl die badkamer 'n stort, wasbak en toilet het. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke bring. Die kombuis, wat oopplan na die sitkamer is, is toegerus met 'n yskas, klein vrieskas en mikrogolfoond. In die sitkamer is daar 'n TV met 'n basiese DStv-verbinding. Braaigeriewe is buite die eenheid beskikbaar. Ons jammer dat lugversorging nie beskikbaar is nie en troeteldiere word nie toegelaat nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Linne en water en elektrisiteit word ingesluit.
Huisreëls
Enige items wat deur gaste beskadig word, moet deur hulle vervang word. Indien ons enige skade vind nadat die gaste vertrek het, sal 'n rekening aan u gestuur word.
Gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Eenheid 2 het slaapplek vir 4 gaste in 2 kamers wat elk 'n dubbelbed het. Die hoofslaapkamer het 'n platskerm-TV. Daar is 2 badkamers waarvan 1 'n en suite is. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring. Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, broodrooster en eetgerei. Gaste kan van die braaigeriewe gebruik maak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Linne en water en elektrisiteit word ingesluit.
Huisreëls
Enige items wat deur gaste beskadig word, moet deur hulle vervang word. Indien ons enige skade vind nadat die gaste vertrek het, sal 'n rekening aan u gestuur word.
Gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
15 Katjiepiering Avenue, Hartenbos Heuwels, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang