+20
Selfsorg in Hartenbos

15 Katjiepiering Avenue

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 98 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Hannetjie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Perfekte plekkie vir 'n wegbreuk na Hartenbos. Ons was baie vriendelik ontvang. Kon nie vir beter vra nie. Perfekte plek vir 'n wegbreuk na Hartenbos. Kon nie vir beter vra nie. Als was perfek. Dankie vir jou gasvryheid. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Baie lekker, netjies en privaat. Baie lekker, netjies en privaat, die enigste probleem is net die WiFi wat somtyds nie beskikbaar is nie, vermoed seinsterkte is dalk 'n probleem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Benise K
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Ons sal beslis weer in die toekoms bespreek. Baie lekker, dis ons 2de besoek aan 15 Katjiepiering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bennie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Sal weer kom kuier. Lekker privaat en veilig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erica R
Kort verblyf
4.4
Apr 2026

Baie rustig en genoeg beweegruimte. Heerlik gebly. Was in 'n baie rustige area, met amper geen verkeer nie.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2026

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Chantelle N
Lang verblyf Gesin met tieners
3.8
Jan 2026

Goed vir 'n slaap plek. Skoon en netjies, als wat mens nodig het vir 'n slaap plek. Baie vriendelike diens gekry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Herman W
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Awesome, veilige en rustige verblyf. Ons is vriendelik ontvang. Die woonstel is in 'n rustige area, lekker privaat. Die woonstel het alles wat 'n mens nodig het. Ons het 9 nagte oorgeslaap en ek wens ons kon nog 9 nagte oornag. Die woonstel is hoogs aanbeveelbaar en sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Talya D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Great value for money. My stay was wonderful! The place was clean, comfortable, and exactly as described. The location was perfect for my trip. I’d definitely stay here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Great place to stay at for a short trip. The accommodations were exactly what we needed. Very happy with the experience we had.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Anel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 98

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 480
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 480
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 480
per nag (plek vir 2)
Bespreek

15 Katjiepiering Avenue, Hartenbos Heuwels, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb40a04e51ecd91af9498975219d8c8328d59144cfe34c4f5093e3f910601d23a2184747bfe127b7957d6e8301fca9a47d0ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R480 per nag (plek vir 2) 98 5 1 5 15 Katjiepiering Avenue Hartenbos Heuwels 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.120481400623 22.098298966885

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang