Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

15 on Galpin

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Galpinstraat 15, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

15 on Galpin is in die strandfront-buitewyk Summerstrand en dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek by die see.

Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer en bied slaapplek aan 3 volwassenes. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort. Badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n aangewese werkspasie en 'n TV met stroomdienste. Gratis WiFi is beskikbaar. Buite is daar 'n privaat tuin met tuinmeubels en braaigeriewe is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Gaste kan 'n heerlike maaltyd by Something Good Roadhouse bestel, die Boardwalk Mall met verskeie restaurante, winkels en vermaak besoek, of by die naaste strand sowat 1, 8 km weg swem.

Slaapplek

’n Bespreking by 15 on Galpin sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir 15 on Galpin
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Heidi Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 7

Ligging

  • Galpinstraat 15, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink 15 on Galpin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Galpinstraat 15, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad69d845d5313b01f5d0c074b2a70ebfe063d709511a5379c5b7860c92fb7b1b5c1d3bbf97427fedd03605e5230d6b8dde66?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 3) 1 5 1 5 15 Galpin Street Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9994029 25.6473237
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem