Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n yskas, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster in.
Huisreëls
Kleiner honde en katte word teen 'n ekstra per troeteldier toegelaat indien dit vooraf met die eienaar gereël is.
Eienaars moet hul eie water- en kosbakke, beddens en ander benodigdhede vir hulle troeteldiere saambring.
Die area is omhein maar dit is steeds die gas se verantwoordelikheid om die troeteldier veilig te hou.
Vir langer verblyf word die eenheid 2 of 3 keer per week skoongemaak.
Kansellasiebeleid - Streng
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
15 Galpin Street, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang