15 on Norwood

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

15 on Norwood is in Milnerton, Kaapstad geleë en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, vakansiegangers en gaste wat net wil oornag. Dis naby verskeie winkelsentrums, restaurante, strande, besienswaardighede en doendinge.

Dié ateljeewoonstel is op 'n woonerf en beskik oor 'n konigingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n elektriese braaipan, induksie stoof, yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Daar is ook 'n TV met DStv en gratis WiFi.

Daar is veilige parkeerplek en 'n kuierarea met braaigeriewe buite.

Die perseel is sowat 500 m vanaf Milnerton se strand en gholfbaan, en 300 m vanaf 'n MyCiti-bushalte. Die Kaapse middestad is 12 km ver en Blouberg is 8 km ver.

Slaapplek

'n Bespreking by 15 on Norwood sluit in:

1 x Koninggrootte-bed

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 15 On Norwood gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za