Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

15 Sandybanks

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sauerman-straat, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 270 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

15 Sandybanks is 'n vriendelike, romantiese woonstel waar gaste kan ontspan en 'n pragtige see-uitsig kan geniet. Dit is ideaal geleë in 'n stil straat in Yzerfontein, ongeveer 200 m van die strand af.

Die woonstel het 'n slaapkamer met 'n gemaklike koningingrootte-bed en skoon, wit perkallinne en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n ten volle toegeruste kombuisie, 'n sitarea met 'n rusbank en 'n uitsig, 'n klein swembad en 'n groot balkon met 'n Weber-braai, 'n etenstafel met stoele en 2 gemaklike dekstoele. Ander geriewe sluit 'n TV met DStv, WiFi, lugversorging en veilige parkeerplek op die perseel in. Rook is verbode in die woonstel en op die dek.

Die ruim woonstel is bo-op die eienaar se motorhuis geleë, maar het 'n privaat ingang en word met 'n trap bereik.

Gaste kan staproetes deur fynbos en op die strand geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by 15 Sandybanks sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir 15 Sandybanks
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Mariaan Geverifieer

Eiendomme 41

Resensies 322

Jaar gelys 11

Ligging

  • Sauerman-straat, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink 15 Sandybanks het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 270
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 270
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sauerman-straat, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa497b84e2337b80132beb3897d28bd97ec7c9d2d800da88c7232eb5c2271b840c20684c795d525772ce8e038a903d45a6da7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 270 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 15 Sauerman Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.3539561 18.1546505
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem