LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 15 Seahorse Knysna | LekkeSlaap
+14

15 Seahorse Knysna

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Trotter-straat 5, Seahorse Court 15, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

(By 6 Hilton Court geaffilieer) 15 Seahorse is 'n selfsorgwoonstel wat hoogs aanbeveel word. Dit is in die hartjie van die gewilde dorpie Knysna geleë. Die woonstel is 2 blokke vanaf die Waterfront en die Knysna-strandmeer. Daar is uitstekende restaurante en kroeë in die omgewing.

Seahorse is 'n moderne woonstel wat mooi versier is en netjiese afwerkings het. Daar is 2 slaapkamers met en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne, handdoeke en beddegoed word voorsien en is van goeie gehalte.

Daar is 'n oopplan-sitkamer met 'n eetarea en kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, stoof, oond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en alle toebehore. Die helder, lugtige en gerieflike sitkamer lei deur dubbeldeure na 'n balkon wat uitkyk oor die dorp en die omliggende heuwels. Daar is 'n platskerm-TV met DStv (gesinspakket).

Die woonstel is op die tweede vloer van die Seahorse Court-kompleks geleë. Toegang tot die kompleks word gekry deur 'n elektriese hek en gratis, veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Rook is verbode in dié woonstel.

Slaapplek

’n Bespreking by 15 Seahorse Knysna sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 34 resensies vir 15 Seahorse Knysna
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Trotter-straat 5, Seahorse Court 15, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink 15 Seahorse Knysna het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (plek vir 4)
Vanaf R550
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Trotter-straat 5, Seahorse Court 15, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU2NDk5ODRhLWIyNWUtNDRlYS05YzE5LWVlYmU2NWY3ODcwZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (plek vir 4) 34 5 1 5 5 Trotter Street 15 Seahorse Court 6570 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 09:00 -34.038013 23.044664
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!