LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 15 Shelly Strand | LekkeSlaap
+22

15 Shelly Strand

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vanaf 25 Jan 2021 tot 12 Apr 2021.

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolphin-laan, Shelly Strand, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 R585 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

15 Shelly Strand is 'n bekoorlike vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in Shelly Beach, 'n klein kusdorpie aan die Hibiskuskus. Dis moeilik om die eksotiese gevoel van die dorp te mis met sy goue strande, getypoele, strandmere en warm oseaanwaters gevul met kleurvolle koraalriwwe. Dit is ook 'n uitsonderlike bestemming vir verskeie vorme van kus-ontspanning.

Dié duplekswoonstel het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers op die boonste verdieping. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer het 'n enkelbed en 'n stapelbed. Die eenheid het twee badkamers, een met 'n bad en een met 'n stort. Daar is twee toilette in die slaaparea en een onder in die leefarea. Gaste moet asseblief hul eie handdoeke saambring.

Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel en basiese kookgerei, asook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroer. Die eenheid het 'n TV met 'n DStv-koppelpunt en gaste is welkom om hul eie -dekodeerder en slimkaart saam te bring. Daar is ook 'n braai-area, parkeerplek in 'n toesluit-motorhuis en toegang tot 'n privaat patio.

Besoekers aan Shelly Beach kan doendinge geniet soos snorkel, duik, bootvaart, kanovaart, branderplankry, diepseevisvang, hengel, swem, perdry op die strand, inkopies doen, bergfietsry en daguitstappies neem na diere plase of natuurreservate.

Slaapplek

’n Bespreking by 15 Shelly Strand sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 12 resensies vir 15 Shelly Strand
Netheid
4.3/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Dolphin-laan, Shelly Strand, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 15 Shelly Strand het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R650
Vanaf R585
per nag (plek vir 6)
was R650
Vanaf R585
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolphin-laan, Shelly Strand, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcca522cfb842fc9d1f44551b6365e1ed814c7ef130cc80e19b96642a020fe49b3a2d45678e55577637251053827af220526c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R650, nou Vanaf R585  per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 Dolphin Lane Shelly Strand 4265 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.80061742245 30.415911455959
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!