LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 15 Shelly Strand | LekkeSlaap
+22

15 Shelly Strand

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 21 resensies vir 15 Shelly Strand
Netheid
4.4/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Lodewyk P - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lodewyk P

Baie lekker.

Goeie waarde vir geld.

15 Shelly Strand's terugvoer

Dankie Lood, ons is bly julle het die woonstel en tydjie daar geniet. Vriendelike groete, Kas

15 Shelly Strand
Anton G - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton G
Saam met vriende

Lekker kuier, braai, slaap, veilig, meters van die see.

Naby al die besienswaardighede en sentrums.

15 Shelly Strand's terugvoer

Dankie Anton, dit is goed om te verneem dat julle die wegbreek geniet.
Kom gerus weer!
Kas.

15 Shelly Strand
Jp N - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik maar nie luuks.

Parkeerplek in die motorhuis is baie klein. Nuwer bakkies is te lank en pas nie in. Lekker teen die see vir stap op strand. Nie geskik vir bergfietse nie, die paaie is te besig.

15 Shelly Strand's terugvoer

Dankie JP, kom gerus weer. Groete, Kas.

15 Shelly Strand
Elizabeth D - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Reg by die strand en lekker visvangarea.

Ons kuier by 15 Shelly Strand was baie lekker. Ek sal dit aanbeveel vir iemand wat reg by die see wil wees, net paar meter en jy is op die strand. Ek sal wel net wil noem die yskas is bietjie klein as jy die winkels wil vermy, maar winkel is loopafstand.

15 Shelly Strand's terugvoer

Bly om te verneem dat julle die paar dae van rustige ontspanning by Shelly Strand geniet het.
Vriendelike groete,
Kas.

15 Shelly Strand
Anelda P - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anelda P
Gesin met klein kinders

Dit was baie lekker, verfrissend en baie mooi.

Die plekkie is baie oulik en gerieflik. Die basiese goed soos die vloer ens. was skoon. As hulle dalk net die deure en mure ook kan was, sal dit goed wees. Dit was regtig ’n plesier om daar te bly.

15 Shelly Strand's terugvoer

Beste Anelda, dankie vir die positiewe boodskap en ons sal beslis aandag gee aan jou voorstelle om die ervaring so aangenaam as moontlik te maak. Vriendelike groete, Kas.

15 Shelly Strand
Claire N - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claire N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely splendid

Lovely place, right by the ocean and nice owner and neighbors in the complex were lovely.

15 Shelly Strand's terugvoer

Thank you Claire, much appreciated! Please visit again! Regards, Kas

15 Shelly Strand
Brian O - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brian O
Gesin met klein kinders

Very professional, clean, safe and beautiful location.

Booking was simple, the venue was lovely and clean and also very safe for the little kids.

15 Shelly Strand's terugvoer

Thank you Brian, we are really pleased that you enjoyed your stay. You and yours are more than welcome for a future visit.

15 Shelly Strand
Shantell T - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shantell T
Gesin met klein kinders

Great location and great hosting. They responded quickly to any issues that arose.

We have stayed in other units in the same complex, and can easily say we enjoyed the location, convenience and ventilation of unit 15. Washing machine, dryer and outside shower. Brilliant! Only recommendations would be an update of the dining/living room furniture plus changing the orientation of the furniture and TV location. On rainy days when we were stuck inside (with kids), we couldn't have some person watching TV while others used the table for puzzles etc. and the sofas were not very comfortable. Otherwise, would not mind returning in future.

15 Shelly Strand's terugvoer

Thank you Shantell, your comments and suggestions are appreciated and you are more than welcome to visit us again. Kas.

15 Shelly Strand
Michelle S - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S

Baie aangename plekkie. Almal is vriendelike bure en pragtig see uitsig.

Pragtig plekkie sal aanbeveel.

15 Shelly Strand's terugvoer

Dankie Michelle, jou vriendelike woorde word opreg waardeer! Kom gerus weer!
Vriendelike groete, Kas

15 Shelly Strand
Sarah T - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah T
Saam met vriende

Fantastiese plekkie!

Dit was so lekker, perfekte plekkie om batterye te laai.

15 Shelly Strand's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer Sarah, kom gerus weer. Groete, Kas.

15 Shelly Strand
Nastassia V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nastassia V
Gesin met tieners

Fantastiese plekkie vir 'n wegbreek.

Pragtig, skoon, gemaklike beddens, Kas is baie vriendelik en het gehoor of alles reg is by ons.

15 Shelly Strand's terugvoer

Baie dankie, Nastassia, ek is bly dat julle ons plekkie geniet het. Kom gou weer!
Groete,
Kas

15 Shelly Strand
Chanene N - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanene N
Gesin met klein kinders

Baie lekker gekuier.

Ons het onsself gate uit geniet. Dis 'n baie veilige plekkie. Daar is elke aand 'n wag wat reg deur patrolleer. Ons het die strand deur die hekkie van ons stoep af gesien. Letterlik 'n klipgooi dan is jy in die water. Oom Kas het seker gemaak dat als nog reg is regdeur ons kuiertjie. Baie baie dankie. Jul sal ons beslis weer sien.

15 Shelly Strand's terugvoer

Baie dankie Chanene, dit is goed om te hoor dat julle die tydjie daar so geniet het. Julle is meer as welkom enige tyd vorentoe. Groete, Kas Hamman.

15 Shelly Strand
Kirten J - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirten J
Gesin met klein kinders

Great place, home away from home.

Would recommend this place to everyone who is going on holiday. It's really beautiful, close to the beach and friendly staff. Everything is great.

15 Shelly Strand's terugvoer

Thank so much Kirten. We are really happy that you and yours enjoyed your second stay at 15 Shelly Strand. You will always be most welcome. Kas Hamman.

15 Shelly Strand
Rune V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rune V
Gesin met tieners

It is the perfect little safe place to just unpack and relax on the beach or visit close by tourist attractions.

The flat is basic which is all you need. The steps however are very small at the top which makes it difficult to step down. The surroundings are beautiful and everything is maintained very well. It is clean, but the kitchen and outside drain pipe was blocked. We felt very safe and the access to the beach is so convenient. It is located very central to all the major attractions and shopping centres. A place I will really visit again.

15 Shelly Strand's terugvoer

Good day Rune,

Thank you for the constructive criticism. The blocked drain pipe has been rectified immediately after your departure. We are happy that you enjoyed your stay at 15 Shelly Strand and trust that we will see you again soon! Kind regards, Kas Hamman

15 Shelly Strand
Maryna G - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great and safe place to stay.

Always a pleasure staying at 15 Shelly Strand.

15 Shelly Strand's terugvoer

Thank you Maryna, it will always be a pleasure to have you at 15 Shelly Strand as our guests. Kas Hamman

15 Shelly Strand
Teresa V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa V
Gesin met klein kinders

Perfekte vakansiehuis vir groot en klein - 'n skaars vonds en 'n ware juweel.

As 'n gesin met twee klein kindertjies is dit moeilik om te kan ontspan sonder om nie die heeltyd n ogie op die kinders te hou nie maar by 15 Shelly Strand is dit so maklik! Die eenheid is perfek ingeruim en beskik oor 'n lieflike stoep met braaigeriewe. Die stoep loop uit op 'n pragtige groen grasperk en bome waaronder die kinders heerlik kon speel terwyl mamma hul vanaf die stoep kon dophou. Die strand is skaars 50 m van die woonstel af wat beteken dat ons glad nie 'n pakkasie saam hoef te gepiekel het nie. Die eenheid verskaf selfs 'n strandsambreel en balle en visnette vir die kleinspan wat my kinders vreeslik geniet het. Die woonstel was ruim genoeg sodat die 4 volwassenes en twee kinders nooit onder mekaar se voete was nie. My tweejarige het met gemak die trappe op- en afgeklim. Daar is ook 'n sekuriteitswag wat patrolleer in die aande, so beslis 'n baie veilige en rustige atmosfeer. Ons kan nie wag om weer by 15 Shelly Strand te kom kuier nie!

15 Shelly Strand's terugvoer

Baie dankie Teresa, dit is eenvoudig ons plesier om gaste soos julle by 15 Shelly Strand te ontvang.
Ons sien uit na julle volgende kuiertjie.
Vriendelike groete,
Kas

15 Shelly Strand
Dina K - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dina K
Saam met vriende

Beskik oor alles wat 'n reisiger nodig het.

Gerieflik en skoon. Reg op 'n pragtige strand geleë. Eienaar was altyd in kontak en vriendelik. Deposito was dieselfde dag van ons vertrek terugbetaal.

15 Shelly Strand's terugvoer

Dankie Dina, ons is bly julle het jul verblyf by15 Shelly Strand geniet.
Ons sal julle graag weer daar wil ontvang.
Vriendelike groete,
Kas

15 Shelly Strand
Joe B - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Joe B
Saam met vriende

Middelmatig.

Geen warm water by aankoms "Geyser" nie aangeskakel. Geen toiletpapier - ongerieflik vir laat arriveer. Deurslotte kan doen met smeermiddel. Breekskadedeposito nog uitstaande.

15 Shelly Strand's terugvoer

Dankie vir terugvoer, sal sorg dat foute reggestel word. Wat die breekskade deposito betref, dit was binne 3 dae na die vertrek datum terugbetaal, wat binne die week tydperk is waarvoor voorsiening gemaak word as deel van huur-voorwaardes.
Kas Hamman (eienaar).

15 Shelly Strand
Jeanic D - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanic D
Gesin met klein kinders

Beslis die moeite werd.

Heerlik sentrale plesier.

15 Shelly Strand's terugvoer

Dankie Jeanic, dit is fantasties om te weet dat julle die tydjie by 15 Shelly Strand geniet het. Julle is meer as welkom in die toekoms. Groete, Kas.

15 Shelly Strand
Frikkie S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie S
Gesin met klein kinders

Lekker gerus baie gerieflik geleë.

Ons was baie gelukkig met ons ervaring, daar was als waarvoor ons kon vra, dit was gemaklik en veilig. Die ligging is perfek veral met klein kindertjies as jy nie lus is om elke keer 'n pakkasie te pak om strand toe te gaan nie en lekker naby aan die winkels. Die eienaar was meer as behulpsaam en vriendelik en ons sal nooit weer enige ander plek gaan nie dis definitief ons jaarlikse vakansie verblyf.

15 Shelly Strand's terugvoer

Baie dankie Frikkie, julle was inderdaad model gaste wat die eenheid in ń perfekte toestand gelaat het en ons sal enige tyd met ope arms terug ontvang.
Kas

15 Shelly Strand
Kuben R - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kuben R
Gesin met klein kinders

Uitstekende verblyf en goeie waarde vir geld.

Ek was mal oor die plek, pragtig, skoon en goed onderhou. As jy op soek is na goeie verblyf beveel ek hierdie aan.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Excellent accomodation and great value for money.

I simply love the place, beautiful, clean and well maintained. If you looking at a great accommodation I highly recommend this one.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

15 Shelly Strand's terugvoer

Dear Kuben,

Thank you so much for the positive review. You and your family were special guests indeed!

Regards,
Kas

15 Shelly Strand
was R700
Vanaf R630
per nag (plek vir 6)
was R700
Vanaf R630
per nag (plek vir 6)
was R700
Vanaf R630
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolphin-laan, Shelly Strand, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcca522cfb842fc9d1f44551b6365e1ed814c7ef130cc80e19b96642a020fe49b3a2d45678e55577637251053827af220526c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700, nou Vanaf R630  per nag (plek vir 6) 21 5 1 5 Dolphin Lane Shelly Strand 4265 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.80061742245 30.415911455959
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!