Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1501 Hibernian Towers

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg 132, Hibernian Towers 1501, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

1501 Hibernian Towers bied verblyf aan 6 gaste in 'n selfsorgwoonstel in Strand en die strand is oorkant die pad.

Die eenheid bied 'n uitsig oor die strand en die baai en het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet, 'n kombuis, 'n eetarea en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die badkamers het beide storte en die familie badkamer bied 'n bad. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser en tee- en koffiemaakgeriewe. Etes kan by die toonbank geniet word.

Die leefarea het 'n TV waarop gaste flieks en reekse kan stroom. WiFi van tot en met 3GB is beskikbaar. Dié area lei na 'n balkon met 'n gasbraai. Die woonstel bied ook 'n binnebalkon vir die koeler aande.

Die luukse Hibernian Towers bied veilige parkeerplek, 24 uur-toegangsbeheer en gaste het toegang tot 2 restaurante, 'n spa, 'n haarsalon, 'n geriefswinkel, 'n stoomkamer, gimnasium en 'n binneswembad.

1501 Hibernian Towers is 1 km vanaf verskeie winkels en restaurante en die strand bied verskeie aktiwiteite soos branderplankry, visvang, swem, sonsondergangsritte en in seisoen kan gaste walviskyk. gaste kan ook die Strand Waterworld & Fun Park besoek, putt-putt- en gholf-speel, of die Helderberg Wynroete verken.

Slaapplek

’n Bespreking by 1501 Hibernian Towers sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 4 resensies vir 1501 Hibernian Towers
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Kusweg 132, Hibernian Towers 1501, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink 1501 Hibernian Towers het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg 132, Hibernian Towers 1501, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4fbc2c96901da7c24be63a7a6bf1dcc3f6cbf991bed004a24d9017a7771f348b670c444afdd23110747a3732f3105230de56?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 132 Beach Road Hibernian Towers 1501 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 09:00 -34.114101805064 18.822591399931