155 Hermanus Beach Club

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

155 Hermanus Beach Club is in 'n veilige kompleks in Hermanus. Dié dorp is die ideale basis om die Overberg te verken en spog met 'n matige klimaat, buitelug-doendinge, pragtige blommeryk en is naby Kaapstad.

Dié woonstel is op die grondverdieping en beskik oor 3 slaapkamers met slaapplek vir 5 volwassenes en 2 kinders. Daar is 2 slaapkamers wat elk 'n dubbelbed het en die derde slaapkamer het 'n enkelbed en 'n slaapbank vir kinders. Die kamers deel 'n badkamer met 'n stort.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en 'n toonbank toegerus. Die leefarea het 'n sitkamerstel en 'n TV en lei na 'n patio met braaigeriewe en 'n piekniektafel.

Die kompleks bied 2 swembaddens, 'n tennisbaan, putt-putt, muurbal, 'n gimnasium, pooltafels, 'n kroeg, gemeenskaplike braai-areas, vermaaklikheidskamer, winkel, wasgeriewe wat met munte werk en 24 uur-sekuriteit met sekuriteitskameras. Parkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by 155 Hermanus Beach Club sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 1 volwassene en 1 kind
1 x Enkelslaapbank
1 x Kinderbank vir 1

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 155 Hermanus Beach Club gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R860 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za