Heather Guest House
4 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 16 Heather Street, Mayberry Park, Alberton, 1448, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Heather Gastehuis is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid op die gasheer se eiendom in Alberton, wat 'n ontspannende en gemaklike verblyf bied vir beide sakereisigers en vakansiegangers.
Die eenheid bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, en die privaat badkamer het 'n stort. Die kamer het ook 'n knus kaggel, ideaal vir koue winteraande. WiFi is beskikbaar vir gaste se gerief.
Die oopplan-leefarea beskik oor gemaklike sitplek, 'n TV en 'n goed toegeruste kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond, 'n tweeplaat-gasstoof, 'n binnebraai en koffie- en teemaakgeriewe. Dubbele slaapbank vir ekstra gaste. Veilige parkering word agter 'n afstandbeheerde hek voorsien.
Heather Gastehuis is gerieflik geleë naby plaaslike winkels, restaurante en sakekerns, wat dit 'n ideale keuse maak vir besoekers aan die omgewing.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 16 Heather Street, Mayberry Park, Alberton, 1448, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
16 Heather Street, Mayberry Park, Alberton, 1448, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang