LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+12

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 16 Jacobson Street, Hadison Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Lizzy's Place is naby Griekwa Park en slegs 1.4 km vanaf Lenmed en Gariep Mediclinic. Geleë reg in die middel tussen die twee, is dit 'n ruim woonstel in Hadison Park, 'n voorstad van Kimberley, bekend vir sy 19de-eeuse diamantmyne, insluitend die beroemde handgegrawe Groot Gat.

Die woonstel bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer, wat slaapplek bied vir 2 volwassenes. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer met 'n gemaklike rusbank en 'n TV met DStv. Die kombuis is toegerus met 'n yskas en mikrogolfoond, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste het toegang tot braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkering.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Johan D
Saam met lewensmaat
5.0
Verblyf was aangenaam in 'n veilige, skoon en funksionele wooneenheid. Het baie lekker gebly. Lizzy's Place was funksioneel, skoon, veilige onderdak e...
Sien meer
Sep 2026
Erika G
Saam met lewensmaat
5.0
Ek is so dankbaar dat ek Lizzy's Place raakgesien het. Alles was perfek. Die perfekte verblyf.
Sep 2026
Thania E
Saam met lewensmaat
5.0
Het heerlik gebly, gasvrou is baie vriendelik. Is buigsaam oor tyd van inklok. Lekker gebly, gerieflik naby Noord Kaap Mall, 5 min vanaf Gariep Hospit...
Sien meer
Jun 2026
Rian S
Saam met lewensmaat
5.0
Lizzy's Place is baie netjies met alles wat mens nodig het! Ons het baie lekker gebly!
Apr 2026
Roux V
Saam met lewensmaat
5.0
Veilige parkering, sal beslis weer gaan oorslaap, beveel verblyf 100% aan. Vriendelik ontvang, goed geleë, verblyf netjies en huislik. Sal weer gaan d...
Sien meer
Feb 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elisna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur

Ligging

  • 16 Jacobson Street, Hadison Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink Lizzy's Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Ruim slaapkamer
Badkamer sonder trappe
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

16 Jacobson Street, Hadison Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd5e4a87abd40b5ec41a449f4b73ad92a961c070bf37c29174d9f2e16774598ebfcec06fe6653cec3460bd03acbdcb5fd6a79?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 16 Jacobson Street Hadison Park 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.758511 24.7468665