Clarendon Marine Akkommodasie by 16 Beach Music | LekkeSlaap
+25
+25

16 Beach Music

2 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seestrandweg 16, Beachview, Clarendon Marine, 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

16 Beach Music is in Beachview, Port Elizabeth geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin, 'n paartjie of 'n groep vriende. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die gastehuis is binne 30 km vanaf Port Elizabeth Lughawe, 12 km vanaf die N2 na die Tuinroete en 68 km vanaf die Addo Olifant Nasionale Park.

Die verblyf beskik oor 'n gastekamer op die boonste verdieping met 'n uitsig oor die see, en het 'n privaat ingang en 'n dek. Die ruim kamer het 'n koningingrootte-bed 'n en suite-badkamer met 'n aparte bad en stort, en 'n platskerm-TV met DStv. Die kamer het 'n tafel en stoele, 'n mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en ontbyt word in die kamer bedien.

Die selfsorgwoonstel het 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die woonstel het 'n sitkamer, eetarea, volledig toegeruste kombuis, 2 badkamers en 'n TV met DStv. Die woonstel word weekliks skoongemaak, het gratis WiFi en 'n braai-area. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar vir gaste.

Daar is winkels en restaurante binne 3 km van die eiendom af. Gewilde doendinge in die omgewing sluit visvang, sandplankry, vlieërbranderry en valskermspring in. Geniet die voordele daarvan om in die kus-omgewing naby die stad te woon. Daar is eindelose moontlikhede vir fietsry, visvang, 4x4-roetes, snorkel en voetslaan.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 2 resensies vir 16 Beach Music
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Seestrandweg 16, Beachview, Clarendon Marine, 6070, Oos-Kaap
  • Gaste dink 16 Beach Music het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seestrandweg 16, Beachview, Clarendon Marine, 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgStbrqffEc7FGj3BEvehLOhZITqBG3smPPP8EtgutIjmctcUF2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 16 Seestrand Way Beachview 6070 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.002142255124 25.328131906746
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za