Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

16 Dune Park

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 394, 16 Dune Park, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

16 Dune Park is 'n selfsorghouthuis in The Dunes Resort, naby Keurboomstrand en net 500 m van die strand af via 'n woudpaadjie.

Die eenheid het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n dubbelbed en deel die tweede badkamer wat 'n bad het. Die vierde slaapkamer het 'n stapelbed vir 2 gaste en dié gaste deel die badkamer langs die hoofslaapkamer. Daar is ook 'n buitestort wat gaste kan gebruik as hulle van die strand af terugkeer.

Die eenheid het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is, asook 'n toonbank met stoele. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met 'n vol DStv-pakket.

Die voorkant van die eenheid het 'n lekker stoep met buitesitplek en 'n braai en ekstra stoele in die hoek van die tuin.

Gaste kan die oord se geriewe soos die gemeenskaplike swembad, koffiewinkel en wasgoedgeriewe gebruik.

Slaapplek

’n Bespreking by 16 Dune Park sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir 16 Dune Park
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Pieter & Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 2

Ligging

  • Hoofstraat 394, 16 Dune Park, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink 16 Dune Park het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 394, 16 Dune Park, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e03bb5777c9396dbeefb63cdafca90d4c48f1a96323d5250c8ebe8af7fe8fb0e1bdc023c48ede71c078812d3bb7565da8be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 8) 5 5 1 5 394 Main Road 16 Dune Park 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.009423392335 23.420748269948
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem