Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

16 Elements Beauty

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 9, Elandsfontein-plaas, Cyferfontein-distrik, Cyferfontein-weg 440KR, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 700 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

16 Elements Beauty is 'n selfsorglodge in die Elements Private Golf Reserve. Gaste het toegang tot al die landgoed se geriewe en besienswaardighede.

Die lodge bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 4 badkamers. Vier van die slaapkamers het lugversorging en koningingrootte-beddens en die vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Drie van die slaapkamers het en suite-badkamers met storte of baddens en die gaste in die vierde en vyfde slaapkamer deel die vierde badkamer.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Die oopplan-leefarea lei na 'n kuierarea met 'n groot randvloeiswembad en 'n vuurput.

16 Elements Beauty het 'n omsetter wat die basiese ligte en ander klein toestelle, soos die TV en WiFi, tydens kragonderbrekings aan die gang hou.

Die landgoed spog met 'n 18 putjie-gholfbaan wat deur Peter Matkovich ontwerp is, 'n swembad, kroeg, klubhuis, restaurant, tennisbane en 'n rits wildspesies wat op die perseel wei.

Die landgoed is minder as 25 km vanaf Bela-Bela en sowat 172 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe geleë.

Slaapplek

’n Bespreking by 16 Elements Beauty sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 4 resensies vir 16 Elements Beauty
Netheid
4.3/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Dillon Geverifieer

Eiendomme 68

Resensies 185

Jaar gelys 4

Ligging

  • Erfdeel 9, Elandsfontein-plaas, Cyferfontein-distrik, Cyferfontein-weg 440KR, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink 16 Elements Beauty het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R3 700
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R3 700
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 9, Elandsfontein-plaas, Cyferfontein-distrik, Cyferfontein-weg 440KR, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd9d18a62b219b22e3d08565deda17c8730095a9c2e0c914257e88d96000ec50401d8dfad38cc7ac6322367ed21d359a3fed7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 700 per nag (plek vir 10) 4 5 1 5 Portion 9 Elandsfontein Farm Cyferfontein District, Cyferfontein Road 440KR 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.789374205717 28.129572574371
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem