Hermanus Akkommodasie by 16 On Antrim | LekkeSlaap
+5

16 On Antrim

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Antrimstraat 16, Onrus, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

16 On Antrim is 'n moderne en privaat selfsorg-tuinwoonstel wat in Onrus geleë is. Onrus is naby Hermanus in die pragtige Overbergstreek van die Wes-Kaap geleë op 'n kusstrook wat tussen die berge, riviere, strandmere en helderblou oseaan weggesteek is.

Die eenheid bied slaapplek vir 2 mense en die slaapkamer bevat 'n dubbelbed. Die kombuis is goed toegerus met 'n gasstoof, oond en 'n yskas. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met 2 stoeltjies.

Die oopplan-leefarea bied gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook WiFi-toegang beskikbaar. Buite voorsien ons braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Daar's verskeie doendinge in die omgewing soos perdry, visvang, voëlkyk, wynproe, fietsry, begeleide staproetes, bergfietsry en swem.

Slaapplek

’n Bespreking by 16 On Antrim sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 11 resensies vir 16 On Antrim
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Antrimstraat 16, Onrus, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink 16 On Antrim het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Antrimstraat 16, Onrus, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg1NzM5YzA1LTQwNDMtNDE5Yi1hODczLTI0OWYyMWY3ODk3MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 16 Antrim Street Onrus 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 11:00-15:00 10:00 -34.409317305054 19.183023422956
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za