Hermanus Akkommodasie by 16 On Antrim | LekkeSlaap
+5

16 On Antrim

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 11 resensies vir 16 On Antrim
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Lisa J - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Salig.

16 On Antrim het onverwagse luukshede soos 'n koffiemasjien. Die voëlnessies op die stoep sorg vir heerlike ontspanning met 'n koppie luukse koffie in die hand of 'n glasie sjampanje. Dit is baie netjies en sorg vir 'n rustige, salige wegbreek.

Sharon M - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon M
Saam met eggenoot / lewensmaat

I'm happy with the place and the standard is very high.

The best place to be and no regrets.

Tinus S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, skoon en alles in wat jy benodig!

Geen tekortkominge, alles wat ons bedig het.

Peter A - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peter A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, net wat ons nodig gehad het.

Ons sal beslis weer daar bespreek as die geleentheid hom voordoen.

Shaanta L - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Shaanta L
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Ramp.

Eerstens was daar 'n dubbelbespreking. Moes Sondagaand in 'n gastehuis slaap. Maandag daar uitboek en rondry tot ons kon inboek by 16 on Antrim. Stuur eienaar 'n sms om te sê ons is by Antrim. Geen reaksie, moes skakel om te verneem hoe maak ek nou. Woonstel nie ordentlik uitgevee, vlieë in woonstel sowel as balkon. Advertensie noem WiFi beskikbaar, ek moes 'n epos stuur om uit te vind hoe werk WiFi. Geen strykyster in woonstel - was so moedeloos, stuur my man om yster te gaan koop, winkel nie strykysters. Stuur e-pos, geen reaksie nie. Volgende oggend daag huishulp op met yster en wit handdoeke wat nie meer wit is nie. Een handdoek het vuil merke op gehad. Geen skoppie was beskikbaar in woonstel. Geen bo laken was op die bed nie. Geen ekstra beddegoed was beskikbaar nie - ons vir 'n week gebly. Miskien sou al hierdie uitdagings nie daar gewees het as die kliëntediens vanaf die flop met dubbelbespreking beter hanteer was. Kliëntediens was uiters swak. Eienaar was nie seker deur wie ons bespreek het nie, was nie seker of ons nog 'n uitstaande bedrag het nie, weet of is nie seker of ek genoem het van ons 1 jaar en 9 maande oue baba nie, hoe werk kommunikasie dan? Ek bly elke jaar hierdie tyd vir 'n week in Hermanus omgewing en hierdie was my swakste blyplek. Weer op iemand se werf. Dankie maar nee dankie. Sal nie 16 on Antrim aan enige iemand aanbeveel nie. Kliëntediens kursus sterk aanbeveling.

16 On Antrim's terugvoer

Hi,
Ek vra omverskoning oor die dubbel bespreking. Ons werk op 'n sisteem en die sisteem laat nie dubbel besprekings toe nie, so ek weet nie hoe dit gebeur het nie. Dit is hoekom ek jou en jou familie in 'n 5 ster Gastehuis in die middle van die dorp oor die Walvisfees geboek het op my onkostes. Soos gesê, laat ons nie regtig kinders toe nie maar ons het 'n vergunning gemaak vir julle. Die woonstel word eke keer ondersoek voor nuwe gaste in klok en ek vind die baie snaaks. Die woonstel is ook heltemal privaat met 'n kluis waar sleutels opgetel word. Ek het jou baie keer probeer skakel op die nommer wat jy gegee het via die webwerd maar foon was permanent af.

Jammer as jy nie jou tyd by ons geniet het nie. Laat weet gerus wat ons kan doen om dit reg te stel.
Groete,

Petri

16 On Antrim
Rozanne H - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozanne H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Woonstel was skoon en baie netjies met al die geriewe om jou naweek so lekker as moontlik te maak.

Reinhard S - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Reinhard S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Naweek in Onrus.

Die naweek in Onrus by 16 On Antrim was heerlik, veilig en rustig. Die plek was skoon en netjies en in puik kondisie! Sal definitief weer hier kom bly! Word streng aanbeveel!

Robin-lee B - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robin-lee B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wens ons kon langer bly.

16 on Antrim was definitief elke sent werd!

Tercia M - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tercia M
Besigheidsreis

Privaat en rustig.

Die eenheid was netjies. Vriendelike, verwelkomende gasheer. Ek sal dit definitiief aanbeveel vir vriende en familie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Private and peaceful.

The unit was neat and tidy. The host friendly and welcoming. I would definitely recommend to friends and family.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Saartjie N - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saartjie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal dit beslis aanbeveel.

Absoluut fantasties. Sal dit beslis aanbeveel!

Jurgens U - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurgens U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en privaat.

Sal definitief dit aanbeveel vir enige persoon of gesin.

Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Antrimstraat 16, Onrus, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg1NzM5YzA1LTQwNDMtNDE5Yi1hODczLTI0OWYyMWY3ODk3MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 16 Antrim Street Onrus 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 11:00-15:00 10:00 -34.409317305054 19.183023422956
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za