Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

16 On Bree 2102

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breëstraat 16, Eenheid 2102 op Breë, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

16 On Bree 2102 is in die hartjie van Kaapstad en bied knus en gerieflike selfsorgverblyf in 'n veilige woonstelkompleks. Die woonstel bied pragtige, panoramiese uitsigte oor die stad, hawe en op die ikoniese Tafelberg. Hierdie woonstel het die ideale ligging en bied maklike toegang tot die middestad en dit is ook 'n kort rit vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Hierdie woonstel beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis en leefarea is oopplan en die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV en gemaklike sitplek wat lei na die balkon en 'n uitsig oor die stad.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die verblyf is naby winkels, restaurante, Kaapstad Stadion, V&A Waterfront en Tafelberg se kabelkarretjie.

Slaapplek

’n Bespreking by 16 On Bree 2102 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Hosted Property Management Geverifieer

Eiendomme 89

Resensies 192

Jaar gelys 2

Ligging

  • Breëstraat 16, Eenheid 2102 op Breë, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breëstraat 16, Eenheid 2102 op Breë, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc9b989898d51506cb0957777b771e02d5065edef6abeb568a6d16588af6f0c1201fbb6694d00ed27f62c3409473b07f2b92a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 16 Bree Street Unit 2102 On Bree 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.917554905274 18.421748350331
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem