Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

16 On Bree 3203

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bree-straat 16, Eenheid 3203 On Bree, On Bree, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 300 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

16 On Bree 3203 is in die hartjie van Kaapstad geleë en bied selfsorgverblyf in 'n veilige woonstelkompleks wat met 'n panoramiese uitsig oor die stad en op die ikoniese Tafelberg spog. Dié woonstelgebou is naby die middestad en is 'n kort entjie se ry vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Die dakwoonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, of slegs 'n stort. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 6 wat 'n uitsig oor die stad bied en 'n leefarea met 'n TV en gemaklike sitplek.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die dakwoonstel lei na 'n balkon met 'n staduitsig. Gaste het ook toegang tot die gebou se gemeenskaplike geriewe wat 'n kroeg, swembad en 'n gimnasium insluit. Die dakwoonstel is naby plaaslike winkels, restaurante, Kaapstad-stadion, die V&A Waterfront en 6 km vanaf die Tafelberg-kabelkarretjie.

Slaapplek

’n Bespreking by 16 On Bree 3203 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir 16 On Bree 3203
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Hosted Property Management Geverifieer

Eiendomme 89

Resensies 193

Jaar gelys 2

Ligging

  • Bree-straat 16, Eenheid 3203 On Bree, On Bree, 8000, Wes-Kaap
  • Gaste dink 16 On Bree 3203 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bree-straat 16, Eenheid 3203 On Bree, On Bree, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0fe8223e1f0956e18e6925b9ee8f41ea06faafbd7897c6bd0f6ec4f5a8ce2331d5b2cc0e21e96ab8b58fd4e401145a571159?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 16 Bree Street Unit 3203 On Bree 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.917711464479 18.42157244418
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem