Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

16 On Bree 3601

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breë-straat 16, Eenheid 3601 On Bree, On Bree, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

16 On Bree 3601 is in die hartjie van Kaapstad geleë en bied selfsorgverblyf in 'n veilige woonstelgebou wat met 'n asemrowende uitsig oor die stad, hawe en op die ikoniese Tafelberg spog. Dié woonstelgebou is naby die middestad en is net 'n entjie se ry vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Dié dakwoonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus, en daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 6 wat die kombuis van die leefarea skei. Die leefarea het 'n TV , gemaklike sitplek en lei na 'n balkon.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die dakwoonstel lei na 'n balkon met 'n swembad, sonstoele, Jacuzzi en 'n sitarea wat 'n uitsig oor die stad bied. Gaste het ook toegang tot die gebou se gemeenskaplike geriewe wat 'n kroeg, swembad en 'n gimnasium insluit.

Slaapplek

’n Bespreking by 16 On Bree 3601 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir 16 On Bree 3601
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Hosted Property Management Geverifieer

Eiendomme 89

Resensies 193

Jaar gelys 2

Ligging

  • Breë-straat 16, Eenheid 3601 On Bree, On Bree, 8000, Wes-Kaap
  • Gaste dink 16 On Bree 3601 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R4 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breë-straat 16, Eenheid 3601 On Bree, On Bree, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34a440f7b303f86a9a4085fe192778a92615cf787b093a61180f2587ac39df90fcf073682ff37dd54c4f9658cc96f205c734?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 800 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 16 Bree Street Unit 3601 On Bree 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.91767585161 18.421524164418
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem