+31

16 On Bree Designer Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Bree Street, 16 On Bree, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 824 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

16 On Bree Designer Apartment is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in die hartjie van die Kaapstadse middestad. Dit is 'n goeie keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n gemaklike en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle die omliggende stad kan verken en geniet.

Die woonstel bied slaapplek vir tot 2 gaste in 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne, bad- en swemhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser is beskikbaar vir ekstra gerief. Die eet- en ontspanningsareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n gemeenskaplike dakterras met 'n swembad en 'n gimnasium geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby. Besienswaardighede soos die V & A Waterfront, Green Point-stadion, die Lion's Head-staproete en Tafelberg kan in die omliggende omgewing geniet word.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Propr Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 100+

Resensies 27

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • 16 Bree Street, 16 On Bree, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
  • Gaste dink 16 On Bree Designer Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 824
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 824
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 824
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Bree Street, 16 On Bree, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdbf9d3892fe4afddde348030f9c897ab8ad6fb31d152dd2ce1d3410120af49977c49b6da7e260c4127466c8ee7e83ab30c33?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 824 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 16 Bree Street 16 On Bree 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -33.917526567851 18.421652603601

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang