LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 16 on Cavalcade | LekkeSlaap
+64

16 on Cavalcade

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cavalcade-weg 16, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R580 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

16 on Cavalcade is in Groenpunt en bied gehalteverblyf vir 'n sakereisiger of paartjie wat met vakansie is. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede.

Verblyf word aangebied in 4 aparte woonstelle met slaapplek vir 2 in elk. Elke woonstel het 'n koningingrootte-bed of 'n dubbelbed met 'n en suite-stort. Elke kombuisie is volledig toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe, behalwe vir Urban Snug, wat net 'n yskassie, mikrogolfoond, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe het.

Die woonstelle is smaakvol versier, het privaat buite-ruimtes en toegang tot gratis WiFi.

Groenpunt is 'n historiese, lewendige voorstad naby die V&A Waterfront, Seepunt-promenade, Green Point Urban Park en De Waterkant. 16 on Cavalcade is net by die straat op vanaf die ikoniese Giovanni's Cafe, ideaal vir ontbyt en koffie, binne loopafstand van 'n verskeie uitstekende restaurante en naglewe, en net 'n kort Uber-rit vanaf die middestad, Tafelberg en talle sandstrande.

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir 16 on Cavalcade
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Cavalcade-weg 16, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink 16 on Cavalcade het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R580
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R580
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cavalcade-weg 16, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqwC0yuK5N5OuQwth8q7yKBRgMe69rRHVGukjGVEFMMZQmmKTKq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 16 Cavalcade Road Green Point 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -33.90965 18.40927
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem