Graaff-Reinet Akkommodasie by 16 Parsonage Street - De Kothuize | LekkeSlaap
+7
+7

16 Parsonage Street - De Kothuize

  • Vanaf R1 520 per nag (vir 4 persone)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parsonage-straat 16, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

16 Parsonage Street is 'n bekoorlike Karookothuis met selfsorgfasiliteite in Graaff-Reinet. Die atmosfeer neem besoekers terug na die dae van "ou Graaff-Reinet" en die ligging is ideaal vir besoekers wat al die museums en ander geriewe wil besoek. Verskeie goeie restaurante is stapafstand van die kothuis af.

Die kothuis is gemeubeleer met pragtige antieke meubels en beskik oor geelhoutvloere, balke en plankplafonne van hout. Hier is gerieflike slaapplek vir 4 persone in 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n oopplan-leefkamer/eetkamer. Die eerste slaapkamer het 'n ekstra lang koninggrootte-hemelbed en die tweede kamer het 2 enkelhemelbedens. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en daar is 'n skottelgoedwasser. Verder is daar 'n groot, geplaveide tuinarea met buitemeubels. Parkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by 16 Parsonage Street - De Kothuize sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 11 resensies vir 16 Parsonage Street - De Kothuize
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Parsonage-straat 16, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink 16 Parsonage Street - De Kothuize het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 520
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 520
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 520
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parsonage-straat 16, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMzMmE5NDM4LTk2YjgtNDQ2Mi1hNzdjLTlmM2QxYjZlZDMwZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 520  per nag (vir 4 persone) 11 5 1 5 16 Parsonage Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.251354 24.53746
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za