16 Parsonage Street - De Kothuize

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Annatjie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Ons gaan weer. Ons het 'n bederf oorbly gehad. Wonderlik om so 'n stukkie geskiedenis te kon leef. Maar met alles wat in 2025 vereis word, netjies, van voorstoep tot agterplasie hek. Stylvol gemeubileer om by die huisie se atmosfeer te pas. Kraakwit en skoon spierwit hoë kwaliteit linne. 'n Heerlike stort en sterk warm water en stil lugversorgers in al die vertrekke. Veilig en sentraal. Veilige, rustige.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robert C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Alle verwagtinge oortref. Baie aangename verblyf. Het sommer besluit om nog 'n nag te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hans C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Puik gastehuis! Terugvoer in tyd. Pragtig gerestoureer en waardevolle antieke meubels in die kothuis. Baie goed geleë. Uitstekende restaurant oorkant die straat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Archie Holtzhausen H
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Jun 2025

Fantastiese akkommodasie vir 'n gesin. Ruim kamers en gerieflike kuierarea en gro. Fantastiese akkommodasie vir 'n gesin. Ruim kamers en gerieflike kuierarea en kombuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Niel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Absoluut lekker. Baie lekker soos vantevore.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marna L
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Rustig. Pragtige plek. Vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Highly recommended. Great comfortable stay. Great accommodation. Spacious. Comfortable. Well equipped. Tasteful. Well heated. All in all, highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Michiel P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Netjies, ligging en mooi dorp. Baie oulike en skoon plek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heine C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jun 2024

Enjoyable weekend. Will visit again. Whole family enjoyed it very much. Old style house, however, clean and comfortable. Safe parking for cars, quiet and peaceful. Early occupation arranged with host. Good communication. Frontiers restaurant within walking distance was brilliant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Martha Sophia V
1 nag
5.0
Nov 2023

Heerlike belewenis. Alles is pragtig netjies en skoon. So mooi al die antieke meubels. Die straat waarin die huis is, is so pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 286

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 920
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 920
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 920
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Parsonage Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa9d27c34690a101fba0b423640047568875b7b3ddd0b4912ccee32211d4e6a7ba6686d0de1bdd963fd10119097cae2556d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 920 per nag, vir 4 mense 40 5 1 5 16 Parsonage Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.251354 24.53746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang