Wavecrest Akkommodasie by 16 Pepper Street - Self-catering | LekkeSlaap
+46
+46

16 Pepper Street - Self-catering

Selfsorg
  • Vanaf R5 500 per nag (plek vir 10)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pepper-straat 16, Da Gama, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

16 Pepper Street is 'n branderplankryer se droom en ideaal vir 'n familiewegbreek. Dit bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n luukse vyfslaapkamerhuis met asemrowende uitsigte oor die see. Die huis is op die bekende branderplankrystrand in Jeffreysbaai geleë.

Die huis is smaakvol versier en het 5 slaapkamers, waarvan 2 oor die "Supertubes"-branderplankrystrand uitkyk. Die eerste 4 slaapkamers het elkeen 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en die vyfde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die huis het 'n ten volle toegeruste kombuis, binne- en buite-braaigeriewe, 'n sitkamer met 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n stoomkamer, en 'n buitestort met warm water. Die huis het ook gratis WiFi, lugversorging, 'n duikpakdroeër, wasgoedgeriewe, strandhanddoeke en sambrele. 'n Daaglikse skoonmaakdiens word voorsien, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.

Die pragtige wit strand is stapafstand van die huis. Die huis het ook 'n lieflike houtdek en balkonne met uitsigte oor die see en vanwaar gaste die branderplankryers kan dophou. Die pragtige strand is stapafstand van die huis af.

Slaapplek

’n Bespreking by 16 Pepper Street - Self-catering sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Vlaams
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Pepper-straat 16, Da Gama, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pepper-straat 16, Da Gama, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI4MjQ1ZTZmLTgyNDUtNDFkNC1iNGI5LWIzZjVlM2NiMmUxZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R5 500  per nag (plek vir 10) 16 Pepper Street Da Gama 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -34.031362 24.931927
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za