16 River Club Villas
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Piesang Valley Road, 16 Riverclub Villas, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R2 111 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
16 River Club Villas is 'n bekoorlike semi-losstaande eenheid aan die rivieroewer, geleë in die veilige River Club-kompleks in Plettenbergbaai. Hierdie ruim eenheid is slegs 800 meter van die strand af.
Die eenheid bied slaapplek vir 6 gaste in 3 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die eerste slaapkamer, op die grondvloer, het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die solderslaapkamer het ook 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefruimte kombineer die sitkamer, eetarea en kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser. Die sitkamer het 'n rusbank, 'n TV en gratis WiFi is beskikbaar.
Die patio het 'n braai en 'n eetkamertafel wat oor die grasperk uitkyk. Gaste het toegang tot parkeerplek op die perseel direk voor die eenheid. River Club bied 'n gemeenskaplike swembad, tennisbane en muurbalbane.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Piesang Valley Road, 16 Riverclub Villas, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Piesang Valley Road, 16 Riverclub Villas, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang