Fichardt Park Akkommodasie by @16 Van Blommenstein | LekkeSlaap
+7

@16 Van Blommenstein

Selfsorg
  • Vanaf R2 100 per nag (plek vir 9)
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 16 Van Blommenstein Straat, , Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Geen kinders onder 8

Beskrywing

@16 Van Blommestein is gerieflik in Fichardtpark, een van Bloemfontein se gewilde areas, geleë. Ons is maklik bereikbaar vanaf die N1 en die Bram Fisher Lughawe.

Dit is 'n 4-slaapkamerhuis met slaapplek vir 9 mense. Die huis het 'n sitkamer met 'n TV en DStv, eetkamer, 3 badkamers, 'n kombuis vir selfsorg en parkering van die straat af. Die huis is beskikbaar vir groepe/kontrakteurs vir 'n minimum van 10 nagte. Daar is ook 'n braai-area.

Kamer 1 - 3 enkelbeddens
Kamer 2 - 2 enkelbeddens
Kamer 3 - 2 enkelbeddens
Kamer 4 - 2 enkelbeddens

Ons ligging in Fichardtpark, een van Bloemfontein se vernaamste areas, bied maklike toegang tot die N1. Ons is naby die grootste winkelsentrums, hospitale en sportstadions. Fichardtpark is 'n stil, veilige, spoggerige woonbuurt.

Ligging

  • 16 Van Blommenstein Straat, , Bloemfontein, 9300, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 9)
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 9)
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 16 Van Blommenstein Straat, , Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Geen kinders onder 8
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIwOGYzYTdiLWUyYjktNDBmYi04NjFlLWQ2ZmNiYWVkZjUyZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 100  per nag (plek vir 9) 16 Van Blommenstein Street Fichardt Park 9300 Vrystaat 086 999 0018 14:00-17:00 09:00 -29.139431614865 26.172613352537
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za