1602 Foreshore
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Riebeekstraat 2, Kaapstad middestad, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
1602 Foreshore is 'n luukse woonstel in die hartjie van Kaapstad. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf aan 2 gaste. Hierdie stylvolle woonstel is die ideale keuse vir 'n onvergeetlike vakansie in Kaapstad.
Die woonstel het lugversorging, 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en spog met 'n uitsig oor die stad. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis en leefarea is oopplan en die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV, gemaklike sitplek en 'n pragtige uitsig oor die stad.
Gratis WiFi is beskikbaar. Die woonstel is naby die Kaapstad Internasionale Konferensiesentrum, Virgin Active-gimnasium, Langstraat, gewilde kuierplekke, restaurante en kroeë.
Slaapplek
’n Bespreking by 1602 Foreshore sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Hosted Property Management Geverifieer
Eiendomme 89
Resensies 192
Jaar gelys 2
Ligging
- Riebeekstraat 2, Kaapstad middestad, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Kaapstad Middestad Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Riebeekstraat 2, Kaapstad middestad, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom