165 on Mount Pellan, Golfer's Paradise
4 resensies
B&B
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mount Pellan-rylaan 165, Glenvista, Johannesburg, 2109, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 250 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
165 on Mount Pellan, Golfer's Paradise is in die Mount Pellan Residence in die Hills, Johannesburg-suid, geleë. Die gastehuis is langs die elfde gatjie van Glenvista-buiteklub en -gholfbaan geleë en bied gehalte-verblyf aan gholf-entoesiaste, sakereisigers of vakansiegangers.
Daar is 6 luukse suites, 'n buitenshuise swembad en gratis WiFi in 'n baie veilige omgewing.
Daar is 3 elegante suites wat elkeen 'n balkon met 'n uitsig oor Glenvista-buiteklub het.
Al 6 kamers het 'n stort, slim-TV, Wi-Fi en buitelandse kanale.
165 on Mount Pellan streef daarna om onberispelike diens aan elke gas te bied.
Dit is naby die hooftoegangspaaie, winkels, restaurante en doendinge. Gold Reef City is slegs 8 km ver.
Kenmerke
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Wynkelder
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
4.8 uit 5van 4 resensies vir 165 on Mount Pellan, Golfer's Paradise
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Ligging
- Mount Pellan-rylaan 165, Glenvista, Johannesburg, 2109, Gauteng
- Gaste dink 165 on Mount Pellan, Golfer's Paradise het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Glenvista Alberton Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mount Pellan-rylaan 165, Glenvista, Johannesburg, 2109, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom