165 Zebula

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

165 Zebula is 'n dubbelverdieping-selfsorghuis op die Zebula Gholflandgoed en Spa. Zebula bied 'n 5-ster-gholflandgoed, natuurreservaat en 'n gesondheidspa op 1600 hektaar se Afrika-bosveld in die skadu van die Waterberg.

Dié smaakvol versierde huis bied slaapplek aan 8 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 4 en suite-slaapkamers met lugversorging. Die eerste, tweede en derde slaapkamer het elk 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort. Twee klein kinders kan op opblaasmatrasse slaap.

Die kombuis, sitkamer en eetarea is oopplan. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n aparte opwaskamer met 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die eetkamer het 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste en 'n kaggel. Die sitkamer het 'n platskerm-TV met DStv. Dit bied ook toegang tot 'n onderdakstoep met stoepmeubels en ingeboude braaigeriewe.

Die huis het 'n lieflike swembad en 'n vuurput met sitplek waar gaste lekker kan sterrekyk. 'n Skoonmaakdiens is ingesluit, behalwe op openbare vakansiedae.

Slaapplek

'n Bespreking by 165 Zebula sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 2 kinders
2 x Kindermatras vir 1

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wildkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 165 Zebula gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R4 600 per nag (plek vir 10)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za