Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

166 Cradock Street - De Kothuize

Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir 166 Cradock Street - De Kothuize
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Gerhard K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard K
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very pleasant overnight stay.

We enjoyed the cottage feeling and the backyard with the seating under the shade and swimming pool was very relaxing. The lockable garage was a plus for us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sansie G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sansie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies mooi rustig sentraal geleë het dit so baie geniet.

Goeie ligging, goed toegerus, veilig, netjiese tuin, stil omgewing, swembad is 'n aanwins vir die somermaande ek sal oor en oor daarso tuisgaan en Linda en Ina is lieflike gasvroue!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elma N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige,skoon huis. Vir seker met baie goeie smaak en omgee gemeubileer. 'n Lafenis van uitrus.

Sal vir seker weer van De Kothuize gebruik maak. Is lekker cosy en ruim. Baie goed ingerig, geen tekort, van kombuis tot kamers, badkamers en selfs buite by veranda. Dankie Linda, dit was tops.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco D
Gesin met klein kinders

Privaat, netjies en sentraal.

Privaat, netjies en sentraal. Naby al die restaurante, dis selfsorg, so indien jy eerder by die huis wil kuier is al die geriewe ook beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem P - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitmuntend!

Die akkommodasie is van die hoogste kwaliteit denkbaar. Ek sal beslis weer daar bly op my volgende besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 760
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 760
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 760
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cradockstraat 166, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA52d2e9f46c231537687eac0fbfb5bf9e1e23a259b9abf034c05a359c52dee4bccce98f677568c4bb1e3b6a2d7eee4e1958ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 760 per nag, vir 6 mense 5 5 1 5 166 Cradock Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.257488 24.533432