Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

16onClam

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Kamer 1
B&B
Kamer 2
B&B
Kamer 3
B&B
Huisreëls

'n Kontinentale ontbyt word gratis voorsien.
Gaste kan hulle spensontbyt wat ingesluit is in die kombuis maak en in die eetkamer geniet of wegneem.
Braaihout, -gereedskap en eetgerei word voorsien, en braaipakke met bykosse kan by die Heritage Deli bestel word.
Die eiendom maak gebruik van sonkrag en word nie deur beurtkrag beïnvloed nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clamweg 16, Blue Lagoon-landgoed, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a15cb775aa0b6d2f8bf13272708f53b02f6ac1d83e983aec0a3cf9f45258ce57176dceb556e8afc085d511656098c1a4b75?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 16 Clam Road Blue Lagoon Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.060161670578 18.045534899861
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem