LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 17 @ Peppertree | LekkeSlaap
+12

17 @ Peppertree

Spesiale Aanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf wat 3 nagte of langer is. Geldig vanaf 2 Jun 2021 tot 30 Jun 2021.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Peperboomsingel 17, Vredekloof, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R800 R533 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

17 @ Peppertree is 'n kamer in Vredekloof wat gerieflik ingerig is vir 2 gaste.

Dit is ideaal vir 'n paartjie of enkelpersoon en het 'n ekstra lang koningingrootte-bed, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet.

Die kamer het 'n kombuisie met 'n yskassie en 'n mikrogolf. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale en onbeperkte WiFi om Netflix en Showmax te stroomkyk.

Die buurt is met 24 uur-sekuriteit en voetpatrollies beveilig. 17 @ Peppertree is net 1,5 km van 2 winkelsentrums met verskeie winkels en restaurante af. Dit is net 3,5 km vanaf Cape Gate Medi-Clinic.

Slaapplek

’n Bespreking by 17 @ Peppertree sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 13 resensies vir 17 @ Peppertree
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Peperboomsingel 17, Vredekloof, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
  • Gaste dink 17 @ Peppertree het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R800
Vanaf R533
per nag (vir 2 persone)
was R800
Vanaf R533
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Peperboomsingel 17, Vredekloof, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA43184b1149cd1330ebc5008237919bcab5c7be9ba45b84d4553bb2d7de9c75a2c09780cc51c8e39f0e00c9dea7d994f3aedf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R800, nou Vanaf R533  per nag (vir 2 persone) 13 5 1 5 17 Peperboom Crescent Vredekloof 7560 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.867256901739 18.678082711721
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!