LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 17 @ Peppertree | LekkeSlaap
+16

17 @ Peppertree

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 16 resensies vir 17 @ Peppertree
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Petra C - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra C
Enkelreisiger

Lieflike plekkie!

Baie baie netjies en op baie goeie standaard. Baie dankie Elize vir jou gasvryheid!

17 @ Peppertree's terugvoer

Baie dankie Petra. So bly jy het dit geniet. Sien jou weer sommer een van die dae.

17 @ Peppertree
Renier B - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Renier B
Besigheidsreis

Puik, skoon, netjiese, verblyf

Elize is baie trots op haar plekkie en mens kan dit sien. Sy is baie vriendelik en behulpsaam. Die kamer was meer as genoeg vir my behoeftes. Die ligging is ook naby als wat n mens nodig het. Ek sal definitief enige tyd weer by [email protected] oornag

Clinton K - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Clinton K
Enkelreisiger

Uitstekende diens en baie veilig.

Sien sterre.

17 @ Peppertree's terugvoer

Beste Clinton,
Ek is baie bly om te hoor dat jy die verblyf geniet het. Dankie vir jou resensie. Ek hoop om jou gou terug te verwelkom.
Groete,
Elize

17 @ Peppertree
Gerrit B - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit B
Besigheidsreis

Als was uitstekend! Sal beslis terug wees.

Sien sterre

Lion K - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lion K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik! Alles op sy plek. Meer dan genoeg elektroniese herlasi geriewe!

Gerieflik ingerig - puik verblyf.

17 @ Peppertree's terugvoer

Baie dankie Lionel. Dis so lekker om te hoor dat my gaste hulle verblyf geniet. Ek hoop om julle gou weer terug te verwelkom.
Gesond bly.
Groete,
Elize

17 @ Peppertree
Mark B - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark B
Enkelreisiger

It was well priced, friendly management and welk designed and clean.

My stay was amazing.

17 @ Peppertree's terugvoer

Thanks so much Mark! I am super happy when my clients enjoy their stay. Hope to see you soon. Stay safe. Elize

17 @ Peppertree
Elzana B - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzana B
Besigheidsreis

Rustig, gesellig, netjies en pragtig.

Ek het nou al verskeie kere terug gekom om hier oor te bly want dus absoluut heerlik en elke sent werd. Goeie ligging, baie rustig, stil, netjies en mooi plek in 'n veilige buurt.

17 @ Peppertree's terugvoer

Dankie Elzana vir jou mooi resensie. Hoop om jou gou weer te sien. Gesond bly.
Groete,
Elize

17 @ Peppertree
Tracy V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy V
Enkelreisiger

Beslis 'n tweede tuiste! "Home away from home" vir my.

Ek het nou al 'n paar keer hier gebly, en sal altyd terugkeer, sonder twyfel, met of sonder my metgesel. Of jy nou kom vir werk of vakansie, alles wat jy nodig het is daar. Elize maak dit so maklik om hier te wil bly! Aandag aan klein dingetjies, die ekstras, die 'personal touch'. Elize, jy is die beste gasvrou ooit! Dankie!

17 @ Peppertree's terugvoer

Liewe Tracy. As ek maar my gaste ook kon "rate" het jy vol sterre gekry!! So 'n voorreg om sulke lekker mense soos jy te leer ken. Sien gou weer. Groete, Elize

17 @ Peppertree
Adrian K - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Adrian K
Enkelreisiger

Really nice and clean little place and I had complete privacy. Will definitely come again to unwind and for the peace an quiet I needed.

Very nice affordable and private place. Maybe just the WiFi which cut off at times. But overall I liked the place.

17 @ Peppertree's terugvoer

Hi Adrian,
So glad you enjoyed your stay. Please let me know next time the Wi-Fi gives trouble as I will gladly sort it out for you. Hope to see you soon.
Stay safe.

17 @ Peppertree
Anneke P - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke P
Enkelreisiger

Regtig 'n aangename tydjie gehad. Alles was perfek, baie dankie.

Die kamer was netjies, skoon en alles was perfek. Eienaar is baie behulpsaam gewees en ek het regtig tuis gevoel. Sy loop regtig 'n ekstra myl vir jou. Baie dankie.

17 @ Peppertree's terugvoer

Baie dankie, Anneke. Dis altyd heerlik om te hoor my gaste kuier lekker. Ek hoop om julle gou weer te sien. Vriendelike groete, Elize.

17 @ Peppertree
Elzana B - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Elzana B
Enkelreisiger

Ek het heerlike gekuier, baie netjies, mooi, stil en rustig. Alles is daar wat jy benodig.

Al wat bietjie pla is die pakering, dis nie agter 'n veiligheidshek nie.

17 @ Peppertree's terugvoer

Baie dankie vir jou ondersteuning. Gelukkig het ons 'n baie lae misdaadsyfer a.g.v sekuriteitspatrollies en is daar spreiligte wat aankom indien daar beweging opgetel word. Ek hoop ek sien jou gou weer.

17 @ Peppertree
Lucas S - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucas S
Enkelreisiger

Uiters goeie gasteverwelkoming.

Baie mooi en netjiese gastehuis, en naby baie winkelsentrums asook noodsaaklike mediese dienste. Baie vriendelike en bedagsame eienares wat sal help sover moontlik met enige versoeke.

17 @ Peppertree's terugvoer

Baie dankie Lucas. Ek verwelkom jou graag weer terug. Met waardering, Elize.

17 @ Peppertree
Tracy V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy V
Enkelreisiger

Vriendelike diens. Waarde vir geld, en goeie ligging.

Ek het slegs 1 dag/nag daar spandeer, maar Elsa was van begin tot einde 'n absolute droom van 'n gasvrou! Vriendelik en behulpsaam, en heeltemal voldoen aan COVID regulasies. Die eenheid is mooi netjies, skoon, en ruim vir die koste. Ten volle toegerus met koffie/tee/koeldrank fasiliteite. Handdoeke, DStv, Netflix, en puik WiFi ! Stil area, wat dit baie aangenaam maak. Oop parkering, maar onder 'n boom vir koelte, en steeds veilig met 24 uur sekuriteit in die area. Ek reis gereeld, en het al verskeie plekke oornag, en kan met gemak hierdie eenheid aanbeveel. Ek sal self beslis gou weer hier kom inloer. Dankie Elsa!

17 @ Peppertree's terugvoer

Baie dankie Tracy. Ek is so bly jy het jou verblyf geniet. Ek hoop om jou gou weer te verwelkom. Met waardering, Elize.

17 @ Peppertree
Hendry S - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendry S
Saam met eggenoot / lewensmaat

I had a great stay.

What a wonderful place. I had great time. The place is so safe and the hostess was so helpful and she welcomed us with warm heart. Thanks!

17 @ Peppertree's terugvoer

Thank you so much Hendry. I appreciate your support. Hope to see you soon.

17 @ Peppertree
Michael F - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf. Fantastiese diens.

Pragtige akkommodasie. Veilige, lieflike omgewing. Sal beslis weer daar tuisgaan.

17 @ Peppertree's terugvoer

Baie dankie Michael. Ek hoop om jou gou terug te kan verwelkom. Voorspoedige 2021. Groete Elize

17 @ Peppertree
Annette D - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette D
Enkelreisiger

Heerlik.

Baie welkom laat voel met klein, ekstra details.

was R750
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
was R750
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
was R750
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Peperboomsingel 17, Vredekloof, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA43184b1149cd1330ebc5008237919bcab5c7be9ba45b84d4553bb2d7de9c75a2c09780cc51c8e39f0e00c9dea7d994f3aedf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750, nou Vanaf R500  per nag (vir 2 persone) 16 5 1 5 17 Peperboom Crescent Vredekloof 7560 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.867256901739 18.678082711721
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!