Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
-
Die eenheid is nie ten volle toegerus vir selfsorg nie, maar het verhit-en-eetgeriewe.
Hier is 'n groot verskeidenheid van restaurante in die onmiddellike omgewing waarvan sommige ook aflewering doen.
Huisreëls
Let asb. dat die eenheid nie ten volle toegerus is vir selfsorg nie aangesien dit nie 'n stoof en 'n oond bevat nie, maar wel verhit-en-eetgeriewe.
Skottelgoed mag nie per hand gewas word nie maar geplaas word in grys plastiekskottel (streng covid reël). Skoon skottelgoed sal op 'n daaglikse basis voorsien word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
17 Peperboom Crescent, Vredekloof, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang