LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 17 Capri Amanzimtoti | LekkeSlaap
+67

17 Capri Amanzimtoti

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 44 resensies vir 17 Capri Amanzimtoti
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Amanda T - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda T

Die skoonste plek wat ons nog bespreek het. Dankie Rita vir al die ekstra goedjies wat saak maak.

Sien sterre.

Sias L - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sias L
Gesin met tieners

Awesome accommodation, neat, well maintained and on the beach!

Friendly service from the owner. Even though we got there after the clock-in time she still met with us. Great place, beautifully decorated and with new appliances. Fully equipped!

Gerda V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda V
Gesin met klein kinders

Pragtige plekkie! Netjies! Rita, jy is 'n ware ster!

Pragtig. Lekker!

Amanda R - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda R
Gesin met klein kinders

Dit was gerieflik, veilig en gesellig.

Die woonstel is pragtig en baie gerieflik. Die uitsig is pragtig. Dis netjies en skoon. Die eienares is vriendelik en professioneel. Die prys is baie billik.

Jacobus W - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus W
Gesin met klein kinders

Dit was baie lekker.

Ek het dit geniet en die mense daar is gasvry.

Magda J - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda J
Gesin met tieners

Beslis aanbeveel.

Ek gaan weer julle diens gebruik want ek gaan gereeld Durban toe.

Tshepo M - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tshepo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely, cosy, practical and great service.

Beautiful apartment. Definitely coming back.

Toni P - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toni P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bekostigbaar en netjies.

Gasheer is baie vriendelik en kamer baie netjies. Die dekor is pragtig, rustig en mense vriendelik. Naby strand. Sal aanbeveel vir vriende en familie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Affordable and neat.

Host is very kind and room is very neat. Decor is beautiful, quiet area people friendly. Close to beach. Will recommend to friends and family.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Nadia V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia V
Gesin met klein kinders

Lekker rustige ruskansie geniet daar.

2 nagte se verblyf was heerlik en woonstel is skoon en netjies en woonstel is ingerig met alles wat mens nodig het, tot 'n ysmasjien was lekker om iets koud te geniet. Het 'n heerlike 2 dae gehad, kar is ook veilig.

Thinus N - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thinus N
Gesin met klein kinders

Dit was uit die boeke, kan dit gerus aanbeveel!

Plek is baie netjies en skoon. Eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.

Leoni S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leoni S
Saam met vriende

Capri 17 is voorwaar 'n moderne en gerieflike vakansiebestemming!

Ek wil graag net voorstel dat die feit dat die slaaparea oopplan is beklemtoon moet word in die advertensie. Die plekkie is geskik vir 'n gesin, maar nie soos in ons geval waar my ma, my dogter en haar vriendin saam moes slaap nie. Ten spyte daarvan het ons dit baie geniet!

Marelize D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize D
Gesin met klein kinders

Baie moderne plek.

Baie dankie vir 'n onvergeetlike verblyf. Alles was netjies. Aangenaam om met eienaar kon gesels. Sal beslis aanbeveel en weer bly met volgende vakansie.

Tresa P - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tresa P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies ─ net reg vir 2 mense.

Die plek is baie mooi skoon en netjies, net nie geskik vir iemand wat nie kan baie loop of wat afhanklik is van 'n scooter of rolstoel nie, jy kan nie maklik op die strand kom nie.

Neil M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome for a couple.

Nicely renovated unit, well positioned. More suitable for family with 2 small kids - not for 5 adults.

Riana S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige woonstel, volledig ingerig.

Ons het elke oomblik geniet, die woonstel het letterlik alles wat mens nodig het en ons het so lekker gebly.

Mariane M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariane M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Why would anyone not book 17 Capri.

I cannot tell you what a wonderful time we had at 17 Capri. If you are happy with open-plan space I cannot understand why you would not book 17 Capri. The hosts were wonderful and the little touches on arrival, chocolates on the bed, little welcome pack in the kitchen, are all great. The deck area is super for your morning coffee. The flat was spotless and all bedding, towels etc. were changed halfway through our stay. I will definitely be back and having booked loads of accommodation in Toti this was by far the best. Thanks, Rita and Cobie, for your warm hospitality. Look forward to being back soon.

Gerhard K - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard K
Gesin met tieners

Veilige, vriendelike en gerieflik.

Rita, eienaar van Capri no 17, vriendelik en gaaf. Kan haar enige tyd vra vir hulp en los probleem daar en dan op.

Adele S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was so baie lekker. Plekkie is stunning.

Ons het baie lekker gebly. Plekkie het alles wat mens nodig het. Rita is baie vriendelik en het ons so tuis laat voel.

Bruce W - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bruce W
Gesin met klein kinders

Eienaar was baie vriendelik. Die webwerf is nie so goed soos om dit regtig te sien nie. Fantastiese klein plek.

Baie mooi, pragtige plek om te bly, pragtige dekor. Daar was 'n lugversorger en 'n ysmasjien wat baie handig was. Baie gerieflik en naby aan alle geriewe.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Owner was very friendly. The website is not as good as seeing it for real. Fantastic little place.

Very nice quaint place to stay, lovely decor. There was an air-conditioner and a ice machine which was very handy. Very convenient and close to all amenities.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Roslyn S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Roslyn S

Was a great and comfortable stay.

The unit is modern.

Mac B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Mac B
Gesin met klein kinders

Lekker om die see te hoor in die woonstel.

As jy net 2 persone is, is dit ideaal, maar beknop vir meer. Slaapbank os erg ongemaklik vir 'n week se slaap. Geen wasmasjien maak dit baie moeilik. Baie vriendelike en behulpsame eienaar.

Michelle V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eienaar het aan alles gedink! Pragtige decor.

Baie lekker gebly. Groot stort, ysmasjien is 'n wenner. Baie skoon braai-area.

Henda S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henda S
Saam met vriende

Lekker sentraal geleë.

Het die tydjie geniet. Inkopiesentrum binne loopafstand.

Debbie K - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gerieflik naby strand en winkelkompleks.

Sien sterre.

Chris H - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris H
Saam met vriende

Baie netjies.

Het baie lekker hier gebly, die plek was baie skoon en modern. Is baie goed ontvang deur Rita, sal beslis weer hier bly wanneer ek die geleentheid kry.

Hans D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en gemaklik lekker gebly.

Het die verblyf geniet. Eienaar vriendelik behulpsaam en die woonstel vrolik opgekikker Baie lekker gebly in kort awesome!

Mariette V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette V
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik, alles wat mens nodig het is beskikbaar in die woonstel.

Verblyf was baie lekker en baie gerieflik, en uiters netjies. Die eienaars het alles gedoen om ons welkom te laat voel.

Hema R - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hema R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable and pleasant.

Beautiful sea view. The owners have thought of every little detail for a pleasant and comfy stay. Will definitely go back in future.

Ryno D - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Te lekker.

Die kliëntediens was baie goed. Die plekkie is goed uitgerus met alles wat nodig is. Dit was ons honeymoon en alles was perfek. Baie dankie aan Kobie en Rita vir julle vriendelike diens.

Zelda C - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda C
Gesin met tieners

Awesome.

I would recommend this holiday resort and especially 17 Capri Amanzimtoti. Friendly and kind. I think Cobie and Rina are great people and will definitely see us in the near future again. Thank you, you guys are awesome.

Rensia J - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rensia J
Gesin met klein kinders

Was baie rustig.

Sal dit regtig aanbeveel, dink om volgende maar weer te gaan.

Wendy V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy V
Gesin met tieners

Pragtige plekkie wat ons graag weer sal wil besoek.

Eienares het vir ons gewag met ons aankoms. Sy was baie vriendelik en hulpvaardig. Die woonstel was presies soos op die advertensie. Pragtig en ten volle toegerus. Jy het sommer tuis gevoel met die intrapslag. Sal beslis teruggaan en definitief aanbeveel.

Annalise S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Annalise S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ligging.

Goeie waarde vir geld as jy man en vrou en klein kindjie is.

Antonie S - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Daar is nie woorde nie, dit was uitstekend. Sal definitief weer van julle diens gebruik maak.

Het dit baie geniet. Diens en ontvangs was baie goed! Sal weer kom kuier. Blessings.

17 Capri Amanzimtoti's terugvoer

Baie dankie. Julle wat wonderlike gaste.

17 Capri Amanzimtoti
Trevor C - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor C
Saam met vriende

Lekker en baie na aan strand.

Ons het dit baie geniet. Dit was baie lekker. Baie naby aan alles. Lekker rustig. Hoef nie ons motor te gebruik nie.

San-mari L - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
San-mari L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies.

Ons het lekker gebly, was netjies en skoon.

Bianca L - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca L

Dit was wonderlik en modern.

Ons tyd by Capri was ongelooflik. Die plek was vreeslik modern en so mooi. Mens kan sien daar het baie geld en moeite ingegaan. Gaan Augustus weer af.

Annetjie L - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annetjie L

Wonderful.

Flat very well laid out, everything in order what you need. Wonderful view.

Reyno L - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reyno L
Gesin met klein kinders

Dit was baie lekker.

Was baie mooi gewees en naby die strand, dit was net bietjie klein gewees vir 2 couples, sal aanbeveel net 1 couple met kinders sal baie lekkerder wees. Slaap 5 maar net 2 volwassenes. Daar is net 1 slaapkamer en dis ongemaklik om te deel met ander volwassenes alhoewel daar slaapplek is.

Elize C - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize C
Gesin met klein kinders

Rita het ons baie mooi verwelkom en so was die mense in die complex ook.

Dankie vir alles, dit was 'n lekke vakansie.

Inge O - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Inge O
Gesin met klein kinders

Nice place.

But not suitable for more than one couple and not suitable for small children.

17 Capri Amanzimtoti's terugvoer

It is very unfortunate that the guest was not totally happy but we would like to respond with the actual facts and background:

Our description clearly reads as follows on TravelGround:
"The unit consists of a modern fully equipped kitchen including a stove, oven, fridge, microwave and dishwasher, a bathroom fitted with a shower and a large tastefully decorated living and sleeping area with a double bed, double sleeper couch and a day bed"

The guest requested a quote for 2 adults and 1 child, and we quoted accordingly and she accepted (see below):
Quote 31 Dec to 09 Jan 2018:
2 Adults, 1 Child

Approximately a month after she booked we received the following message from her:
"17 Capri het kapasiteit om 5 mense te vat.. Ek het n paartjie saam genooi. In totaal is ons 6 mense, waarvan 4 volwassenes is en 2 babatjies.
Ek verneem graag of dit in orde is?"

Our reply to her the same day:
"Dis in orde. Onthou net asb dat dit in 'n oopplan area is. Daar is 'n dubbelbed, dubbel slaapbank en enkel dag bed.

When the guest checked in, 3 adults and 2 children (We would estimate a 1-year-old and the other approximately 6 months) arrived. The guest raised no concerns at check in and seemed happy, check in happened around 12 pm.

That night we received a call from Traelground stating that the guest had contacted them and was not happy because she expected 2 bedrooms and a bath for the babies. Our response to TravelGround was that the guest was aware of the layout and the fact that there was a shower and not a bath in the unit and that we were not prepared to offer a refund as requested by the guest since there was no miss representation from our side. This is also evident in our description and in the subsequent correspondence between the guest and us long before check-in.

What furthermore is surprising that the guest booked for 1 couple, then asked if they could bring another couple and child with and we agreed but again emphasized that it's not a 2 bedroom unit, yet she makes mention it is not suitable for 2 couples.

Owners 17 Capri Amanzimtoti

17 Capri Amanzimtoti
Anton B - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton B
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik. Loopafstand van als af.

Was baie gerieflik, plekkie mooi en modern. Sal vir seker weer soontoe gaan.

Eunice V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eunice V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant stay!

The brand newness made us feel special!

Alice N - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alice N
Gesin met klein kinders

Perfekte plekkie!

Hier is 'n moderne, netjiese heerlike kuierplekkie. Perfekte area, stap hoofstrand, funland en winkelsentrum toe. Stil en rustig. Sal beslis wéér hier bespreek! Dankie Rita.

Vanaf R590
per nag (plek vir 5)
Vanaf R590
per nag (plek vir 5)
Vanaf R590
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Strandweg 49, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA5YWYxYThjLTE2ZmItNDMxMi05ZDg0LTA2ZWUzMjJkNjJkOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R590  per nag (plek vir 5) 44 5 1 5 49 Beach Road Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-18:00 09:00 -30.053921326365 30.886608606152
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!