17 Elizabeth Place
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Munyaka Drive, Waterval, Midrand, 1684, Gauteng
- Vanaf R2 028 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
17 Elizabeth Place is in Carlswald, 'n voorstad van Midrand, geleë. Dit is 'n tuiste weg van die huis, ideaal vir 'n wegbreek of sakereis.
Die woonstel bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers, met slaapplek vir tot 6 gaste. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het ook 'n koningingrootte bed, en die tweede badkamer is toegerus met beide 'n bad en 'n stort.
Die leefarea beskik oor 'n eetarea en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV met Netflix. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, broodrooster, mikrogolfoond, wasmasjien, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste sal toegang hê tot gratis WiFi en veilige parkering. Bykomende geriewe in die kompleks sluit in braaigeriewe, 'n speelpark vir kinders en 'n swembad.
Die woonstel is gerieflik geleë naby die Mall of Africa, Carlswald Lifestyle Centre, Gallagher Convention Centre en Altron Conference Centre. Die naaste lughawe is OR Tambo Internasionale Lughawe, ongeveer 34 km weg, en die kompleks bied maklike toegang tot die N1-snelweg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Ziphozonke Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 20
Resensies 2
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- 2 Munyaka Drive, Waterval, Midrand, 1684, Gauteng
Sien meer verblyf in Sandton Johannesburg Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Munyaka Drive, Waterval, Midrand, 1684, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang