17 Malibu, Beverley Hills Estate
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Leonora- en Jacqueline-rylaan, Beverley Hills Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Vanaf R3 800 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
17 Malibu is op die Beverley Hills Estate in Ballito, naby restaurante, kroeë, winkels, ontspannings- en sakegeriewe, geleë.
Die eenheid bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Drie slaapkamers het dubbelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n stapelbed. Elke badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die oopplanleefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, yskas, mikrogolf, ketel, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n broodrooster toegerus is en 'n etenstafel met sitplek vir 8 het.
Buite is daar 'n stoep, braaigeriewe en veilige parkeerplek.
Aktiwiteite op die landgoed sluit visvang, voëlkyk, fietsry, bergfietsry, tennis, swem en perdry in.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
5/5
Karen Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 25
Resensies 8
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Hoek van Leonora- en Jacqueline-rylaan, Beverley Hills Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Dolfynkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Leonora- en Jacqueline-rylaan, Beverley Hills Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal