Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

17 Marine Apartment 101

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R990 skoonmaakfooi per bespreking.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2023 tot 13 Jan 2024.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2023 tot 13 Jan 2024.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Skoonmaakdienste is nie ingesluit by die tariewe nie, maar dit kan teen 'n ekstra koste gereël word.

Daar sal bouwerk aan die gebou langsaan plaasvind vanaf September 2023 wat ses maande sal duur. Dit konstruksiewerk sal Maandae tot Vrydae tussen 08:00- 17:00 plaasvind. Die geraas behoort vanaf Oktober 2023 laer te wees. Die eienaars vra verskoning vir enige ongerief wat hierdeur veroorsaak word.

Die gebou se hysbak werk nie tydens beurtkrag nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R3 960
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 960
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 960
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine-rylaan 17, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc26f2278701d03f2a1cc1a10b10c6ea20f13d79dff86787455137f1b54ec890dbc1681558cdeef34aabc124c3eaba509a30e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 960 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 17 Marine Drive Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.421496384949 19.236219760748
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem