17 on Butler

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 33 % af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf wat 3 nagte of langer is. Geldig vanaf 18 Aug 2019 tot 25 Aug 2019.

Beskrywing

17 on Butler is ’n asemrowende B&B in ’n rustige woonbuurt in Nelspruit. Dié dorp is in die vallei van die Krokodilrivier weggesteek en spog met ’n oorvloed sonskyn, matige, subtropiese klimaat, welige landskap, verskeie besienswaardighede naby en dit dien as die poort na Mpumalanga en die Krugerwildtuin.

Verblyf word in 7 gastekamers gebied wat elk slaapplek vir 2 gaste het. Die kamers het elk ’n en suite-badkamer wat ’n bad en stort, of slegs ’n stort het. Party van die kamers het ’n kombuisie, leefarea en toegang tot ’n privaat stoep.

Gaste kan in die swembad afkoel of in die tuine en ontspanningsarea buite ontspan. Meeste van die eenhede het toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek.

Doendinge naby sluit die Sudwala-grotte, Nelspruit Gholfklub, Laeveld Nasionale Botaniese Tuin, Chimp Eden en Emnotweni Casino in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Drankies ingesluit
  •  Piekniek-middagete
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 17 On Butler gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 R800 per nag (vir 2 mense)

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf wat 3 nagte of langer is. Geldig vanaf 18 Aug 2019 tot 25 Aug 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false