Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

17 on Duyker

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Alycia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 15 resensies vir 17 on Duyker
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Serge G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Serge G
Saam met vriende

Beautiful and easy stay.

Everything worked well from the check-in to the checkout. Amazing garden and lawn to play for the kids.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

17 on Duyker se terugvoer

Thank you very much, Serge.

17 on Duyker
Caren M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Caren M
Gesin met klein kinders

Peaceful and quiet with beautiful views.

We enjoyed our stay very much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephnie B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephnie B
Saam met vriende

Lekker wegbreekplek.

Wat 'n heerlike plek met alles wat jy nodig het en lieflike uitsigte. Ons sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise B
Saam met vriende

Goeie selfsorgverblyf in 'n rustige omgewing by die see.

Het die verblyf baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louzell M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louzell M

Lekker gebly, gekuier en geslaap by 17 Duyker!

Lekker ruim kuierhuis met lieflike uitsigte. Die groot, groen grasperk (in tip-top kondisie) was heerlik vir die kinders. Die omskakelaar was 'n ekstra bonus tydens beurtkrag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alex N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex N
Gesin met klein kinders

Fantastiese see-uitsigte.

Ons het die vakansie verskriklik geniet met die ongelooflike see-uitsigte en die maklike toegang tot die strand. Die groot grasperk was ook baie lekker om op bal te skop en te speel vir die kinders. Die huis is goed toegerus met als wat mens sou nodig hê vir 'n lekker see-vakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann P
Gesin met klein kinders

Goed vir die siel.

Ons as gesin het dit regtig baie geniet. Ligging is perfek vir 'n rustige naweek weg van die besige lewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsabe R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe R

Absoluut fantasties. Lieflike huis, lieflike uitsigte vanuit elke vertrek.

Ons gesin het 'n heerlike langnaweek daar geniet. Die huis het absoluut als wat jy nodig het. Als is pragtig en perfek. Die see-uitsigte uit letterlik elke vertrek van die huis, is absoluut asemrowend. Daar is 'n lieflike kaggel vir die koue aande. Die eienaar was so behulpsaam en vriendelik. Ek sal 17 on Duyker definitief aanbeveel. Ons wil beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mashie F - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mashie F
Gesin met tieners

Asemrowende uitsigte, gasvrye en rustige buurt.

Stapafstand na die strand met veilige padjies. Prentjiemooi uitsigte as mens gaan wandel. Definitief 'n moet om weer te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juanita S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita S
Gesin met tieners

Baie lekker gekuier op 17 on Duyker. Sal definitief aanbeveel.

Baie dankie, ons het baie lekker gekuier op St. Helena by 17 on Duyker. Ons en ons familie en vriende was baie tevrede met die huis en het genoeg spasie vir ons almal gehad. Die bonus kamer met die pool tafel was n groot "hit"met my tieners.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark B
Saam met vriende

Great place to relax.

Lovely place, close to the beach with beautiful views. The house was very clean and well kitted out.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riantie N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riantie N
Gesin met tieners

Rustige, pragtige omgewing en perfekte ligging met pragtige see-uitsigte.

Een van ons lekkerste vakansies nog. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

17 on Duyker se terugvoer

Dis wonderlik lekker om te lees Riantie. Baie dankie en ons sien sommer uit na julle volgende kuiertjie.

17 on Duyker
Elzaan M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzaan M
Gesin met klein kinders

Fantastic venue for whole family.

Beautiful views and loved the big lawn. Kids had a blast!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

17 on Duyker se terugvoer

Baie dankie Elzaan, so bly julle het dit geniet. Hoop julle kom kuier sommer gou weer.

17 on Duyker
Nicolene A - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene A
Saam met vriende

Onbeskryflik.

Die rustige atmosfeer in die huis en area is onbeskryflik. Die huis is stylvol toegerus met alles wat nodig is vir gemak, asook net om the kuier. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

17 on Duyker se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer van julle naweek en ervaring.Ek waardeer dit en ek is so bly julle het dit geniet.

17 on Duyker
Tanya R - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya R

Lekker gekuier met familie voor die kaggel. ’n Bonus is die pragtige see-uitsig.

Lekker gekuier voor die kaggel. Kort stappie na die strand. Die speletjieskamer op die onderste vloer was 'n groot verassing!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

17 on Duyker se terugvoer

Ek is so bly julle het dit geniet en dankie vir die mooi terugvoer oor julle ervaring. Hoop ons sien julle gou weer.

17 on Duyker
Vanaf R2 150
R2 150 R1 433
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 150
R2 150 R1 433
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 150
R2 150 R1 433
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duyker Eiland-rylaan 17, Duyker Eiland, St. Helenabaai, 7382, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfc6767e36ad3998290a14f8f00b0faeb4937d9cfc250e42ff8226118ec631fa9a48413bfad06cf2879e169ed85dbc44b9b5f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 150 nouVanaf R1 433 per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 17 Duyker Eiland Drive Duyker Eiland 7382 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.730081001014 17.917762505117
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem