Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

17 on Sleigh

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sleigh-straat 17, Langebaan, 7395, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

17 on Sleigh is 'n bekoorlike selfsorgeenheid in Langebaan, 'n gewilde dorpie langs die Weskus. Die eiendom is naby die gholfbaan, supermarkte en die strandmeer.

Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, 'n badkamer en 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort en bad.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster en ketel toegerus. Daar is ook 'n toonbank met 2 stoele. Die leefarea het 'n gemaklike bank en 'n TV met DStv. Gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel word voorsien.

Gaste kan 'n verskeidenheid watergebaseerde, sowel as landgebaseerde aktiwiteite in Langebaan geniet, insluitend swem, vlieërbranderry, visvang, perdry, fietsry en bergfietsry.

Slaapplek

’n Bespreking by 17 on Sleigh sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir 17 on Sleigh
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Samuel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 1

Ligging

  • Sleigh-straat 17, Langebaan, 7395, Wes-Kaap
  • Gaste dink 17 on Sleigh het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sleigh-straat 17, Langebaan, 7395, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f6f8f6fb3f145e5c4d05b804e225eb246690e1531704715d9f7ca46ce8830340186558519d568c191ddc32c3096b78d8e10?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 17 Sleigh Street Langebaan 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.085909951467 18.039689350926
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem