Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

17 Summer Place

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Albert Meyer-rylaan 1128, Shelly Beach, 3265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

17 Summer Place is 'n selfsorgwoonstel op die eerste verdieping in die Summer Place-kompleks in Shelly Beach. Die kompleks bied direkte toegang tot die strand en het ook 'n swembad, braai-area en 'n speelplek vir die kinders.

Die woonstel is geskik vir 6 en het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort met 'n toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kamers deel 'n badkamer wat 'n bad, stort, toilet en wasbak het.

Die kombuis het 'n plafonwaaier, 2 ingeboude oonde en 1 kookplaat, 'n yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, mikrogolf, ketel, broodrooster, potte, panne, eetgerei en breekware vir 6. In die eetarea is daar 'n etenstafel geskik vir 8 gaste en in die sitarea is daar 'n TV met EasyView-kanale. Dié area lei na 'n stoep met gemaklike sitplek en 'n see-uitsig. Veilige parkeerplek en sekuriteitswagte word voorsien op die perseel.

Linne word voorsien. Gaste moet hul eie bad-, swem- en strandhanddoeke saambring.

Slaapplek

’n Bespreking by 17 Summer Place sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir 17 Summer Place
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Albert Meyer-rylaan 1128, Shelly Beach, 3265, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 17 Summer Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Albert Meyer-rylaan 1128, Shelly Beach, 3265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe72e095e0eddcd60590cacfa856467536481e208bffefeef11727ba4b0ebcfcf6b93df10c116f905ee28162418e650fca748?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 1128 Albert Meyer Drive Shelly Beach 3265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.806879 30.411249