6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 87 Da Gama Road, The Dune 17, Ferreira Town, 6330, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
17 The Dune bied selfsorgverblyf aan 6 gaste en is op die strandfront in Ferreira Town, Jeffreysbaai.
Hierdie woonstel is op die derde verdieping en beskik oor 3 slaapkamers met see-uitsigte, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en sitarea wat oopmaak op 'n balkon. Een van die slaapkamers het 'n dubbelbed, terwyl die tweede een 2 enkelbeddens het. Die 2 kamers deel die aparte badkamer met 'n stort, 'n bad en 'n toilet. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet.
Die kombuis is met 'n stoof en oond, 'n mikrogolf, 'n yskas-vrieskas, 'n watersuiweringstelsel, 'n wasmasjien, eetgerei en breekgoed, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Daar is WiFi en die sitkamer het 'n TV met toegang tot Netflix. Gaste kan hulle eie dekodeerder, afstandbeheer en slimkaart bring om meer DStv-kanale te kyk.
Die balkon kyk uit oor die see en die kompleks, en het 'n gasbraai wat gaste kan gebruik. Parkeerplek vir 2 voertuie is in die kerlder met afstandbeheer-toegang beskikbaar. Die kompleks bied maklike toegang tot die strand.
17 The Dune is 2 km vanaf verskeie winkels, restaurante en besienswaardighede, en 4 km vanaf die Fountains Mall.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Chantell Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 87 Da Gama Road, The Dune 17, Ferreira Town, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink 17 The Dune het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
87 Da Gama Road, The Dune 17, Ferreira Town, 6330, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang