Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bikini Beach Holiday Home

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 35

Resensies 84

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 15 resensies vir Bikini Beach Holiday Home
Netheid
3.4/5
Diens
4.1/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.0/5
Linda O - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda O
Gesin met tieners

Die uitsig was pragtig.

Alles was netjies en skoon. Daar was alles wat nodig was en meer. Sal definitief weer daar boek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bikini Beach Holiday Home se terugvoer

Baie dankie Linda.
Ons geniet nou self die pragtige uitsig.

Bikini Beach Holiday Home
Eben Z - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Eben Z
Gesin met tieners

Mooi ligging maar kort ernstige opgradering.

Baie dinge wat aandag kort. Als is baie oud en verwaarloos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan F - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very well located and spacious with everything you may need.

Old but very clean house, with the best location you can ask for across the street from Bikini Beach. Everything you might need from plates, cutlery, washing machines, pots and pans and even an ice machine at your disposal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Franswa S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franswa S
Gesin met klein kinders

Fantastiese uitsig.

Baie lekker huis, ruim en skoon. Naby alles en 'n besonderse uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bikini Beach Holiday Home se terugvoer

Baie dankie, Franswa, Ek is bly julle het dit geniet.

Bikini Beach Holiday Home
Ashleigh R - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashleigh R

Amazingness.

Amazing views. Service was great. House and privacy perfect.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Awesome!

Amazing uitsigte. Diens was great. Huis en privaatheid perfek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V
Gesin met klein kinders

Uitstekende waarde vir geld en onverbeterlike ligging!

Netjiese eenheid met al die nodige geriewe. Fantastiese ligging en baie goed geprys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charline V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charline V
Saam met vriende

Die prentjiemooi uitsig maak elke sent werd!

Gasvry mense, skoon, volledig toegerus, stapafstand van see, restaurante en winkels. Die prentjiemooi uitsig reg oorkant die strand maak op vir enige tekortkominge (wat daar nie was nie).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nabaweyah P - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nabaweyah P

It was comfortable, thank you very much.

The House was ideal for our group as it was spacious and the location was very convenient. Thank you for the hospitality and making our stay comfortable and enjoyable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
William V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
William V
Gesin met klein kinders

'n Baie lekker wegbreek!

Die sitkamer, eetkamer en elke slaapkamer in die huis het 'n see-uitsig. My man kon rustig werk vanuit die eetkamer en die see sien terwyl ons op die strand kon speel. Net die buitekamer is bietjie donker. Dit is baie ideaal vir jong kinders aangesien die strand net oor die pad is en die pad glad nie te besig nie. Ons beplan beslis weer om van die verblyf gebruik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cheryl S - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cheryl S
Saam met vriende

Location was great.

We were very disappointed. This could not accommodate 10 people as advertised and we were only 8 - one couple had to find alternative accommodation in the Strand at an extra cost. The flat was rented out and a tiny outside room had no basin - the pipes were sticking out the wall - the shower floor had not been finished - the garage was full of building material so we could not use it at first so the tenant took her car out for us. We had paid in full in August 2016 for this holiday in February 2017 - any alterations should have been done long before that date. I must just thank Shaun at TravelGround for his assistance with sorting out the refund for the one couple that left.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bikini Beach Holiday Home se terugvoer

Our house only had 2 bathrooms when the tenant booked the house in August - One family bathroom and one outside bathroom and 3 inside bedrooms and one outside bedroom. This was clearly explained in the website when the tenant booked the house.

In January 2017, we decided to build 2 extra bathrooms en suite to the inside bedrooms and to upgrade the outside bathroom and make it en suite to the outside bedroom. When the tenant arrived, he complained about the fact that the outside room did not have a double bed, but only 2 single beds. He also complained about the fact that the one bedroom is outside. He also complained that the bathroom was not finished. The builder did not finish the outside bathroom in time because the wrong basin was chosen and it did not fit.
When they arrived there were 4 bathrooms instead of the 2 that was advertised and only one basin was not yet installed. The 4 bathrooms are all now fully operational.

The tenant / supervisor of the flatlet on the property do not rent the garage and only use it when no one is booked in the house. She was supposed to remove her car before the tenants arrive, but only removed it after they arrived. The builder also did not remove all the materials in the garage, so I organised for them a double garage for their motor bikes 100 meters from our house.

The house was advertised to sleep 10 people - 9 people in the 4 bedrooms and 1 on a sleeper couch in the lounge. After the 2 bathrooms were installed, there are now bedrooms for 8 people and sleeper couches for 2 people.

We also upgraded the outside braai area with a permanent grass mat and installed a spotlight.

My house was rented to them at R 2200.00 per night for 8-10 people that is R 220.00 -R 275.00 per person per night. This is much cheaper than a 4 sleeper flat for R 3000.00 that is situated close by.

Bikini Beach Holiday Home
Anonieme gas - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin B - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin B

Beste ligging en als wat jy nodig het vir 'n wegbreek!

Wonderlike tyd saam met familie deurgebring en almal was baie gelukkig met die verblyf. Beide die agent en eienaar was baie behulpsaam, vanaf die besprekingsnavrae tot en met na ons uitklok. Baie dankie almal. Ons gaan definitief weer daar kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lyneth M - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyneth M
Gesin met klein kinders

Wonderful position, right on the beach.

We loved being so close to a beach that was really safe for toddlers and fun for 7/8 year olds. This old house is very comfortable with enough sleeping accommodation for 7 people. The view from the lounge, dining room and verandah is outstanding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bikini Beach Holiday Home se terugvoer

Thank you very much!
The inside rooms have beds for 7 people.
There is also an outside room that have 2 single beds and a sleeper couch in the lounge for a total of 10 people.

Bikini Beach Holiday Home
Mariska H - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mariska H
Saam met vriende

Fantastiese ligging, kort aandag.

Die huis is op 'n fantastiese plek geleë, maar die meubels en netheid kort bietjie aandag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bikini Beach Holiday Home se terugvoer

We made some renovations in 2017. We added 3 en-suite bathrooms, 2 inside and one outside the house. We also have new guest house quality bedding. The outside braai area was upgraded with synthetic grass and a strong light. Some new furniture were bought including a bigger TV and an air-conditioner in the lounge. There is also a full DStv bouquet with Explora and Wi-Fi Internet access available in the house.

Bikini Beach Holiday Home
Lyneth M - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Lyneth M
Gesin met klein kinders

Wonderlike ligging, kort bietjie aandag.

Dit het 'n wonderlike ligging sommer reg oorkant die strand. Die stoep met stoele gee 'n mens kans om te ontspan en jou siel te versadig met die uitsig op die see. Die huis is mooi ruim met genoegsame potte, borde, bekers en eetgerei. Ongelukkig vir so 'n groot huis om net een toilet te hê, is 'n bietjie van 'n probleem. Orals in die kombuis het ons kokkerotte opgelet, en soms ook op die meubels in die sitkamer. Onder die beddens was dit nie mooi skoongemaak nie. Die duvet oortreksels kan ook vervang word - daar is wolletjies aan die onderkant. As ons kaalvoet in die huis geloop het, het ons voete sommer swart geword, die vloere moet seker gewas word en nie net gestofsuig nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bikini Beach Holiday Home se terugvoer

Ek het die beddegoed vervang met nuwe wit vir die dubbelbeddens en kameel-kleur vir die enkelbeddens van industriële verskaffers
Ons het oorlog verklaar teen die kokkerotte en alles op die mark en boererate gebruik. Dit lyk of ons hulle begin wen, maar by die see vlieg hulle partykeer in en le weer eiers.
Die swart vloere is n probleem: Ek het 4 keer die vloere gewas en my voete bly swart. Ek dink dit waai in van die brande in die berge en die wiele op die teer.
Ek het n nuwe 50 cm TV ingesit en DStv Explora is beskikbaar
Mense wat een keer hier was bespreek dadelik vir 'n volgende vakansie.

Bikini Beach Holiday Home
Vanaf
R4 050
per nag, vir 9 mense
Vanaf
Vanaf R4 050
per nag, vir 9 mense
Vanaf
R4 050
per nag, vir 9 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 171, Gordonsbaai, Kaapstad, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf99cf8bb485ffe1fc5ca454ed9312bd309e6fc9deaef09a8176c4ff3b3c9a2e7087e8f640cf7527d8c20e99170c1eb01651d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 050 per nag, vir 9 mense 15 5 1 5 171 Beach Road Gordons Bay 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.166229829929 18.858505038623
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem